AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vooruitsigte vir bokhaarseisoen belowend

Vooruitsigte vir die sybokhaarseisoen wat die week van 20 Augustus in alle erns begin, lyk belowend en hoewel dit moeilik is om te voorspel in watter rigting pryse gaan beweeg, is daar bemoedigende tekens wat op 'n groter vraag vir dié bedryfsitem dui.

Mnr. Frans Loots, hoofbestuurder van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA), sê daar is 'n redelike belangstelling in die buiteland in kleinbokkie- en jong bokhaar. Die vraag vir sterker haar is egter nie heeltemal na wens nie. Hy sê dit is betekenisvol dat uitvoer van sybokhaar in die eerste ses maande van die jaar na alle bestemmings met 20 % gestyg het teenoor dieselfde tyd die vorige jaar. "Dit is veral die masjiengarebedryf wat die onderste draaipunt van die siklus bereik het en nou meer bestellings behoort te plaas." Mnr. Loots sê daar is nietemin kommer dat die groot subsidies wat boere in Amerika ontvang daartoe kan lei dat groot hoeveelhede van die haar wat in Texas geproduseer word, 'n weg na Suid-Afrika kan vind. Syfers toon dat die invoer van haar ook vir die eerste ses maande van die jaar vyfvoudig toegeneem het tot meer as 1,25 miljoen kg. Dit is amper die helfte van die plaaslike produksie in 'n seisoen en is die hoogste invoersyfer die afgelope vier jaar. "Dit is duidelik dat daar 'n grootskaalse vermenging van ingevoerde en plaaslike bokhaar plaasvind. Dit hou die gevaar in dat die Suid-Afrikaanse skeersel sy identiteit kan verloor." Wat die bemarking van sybokhaar betref, neem die neiging tot regstreekse verkope steeds toe en tot 25 % van die plaaslike produksie word nie op die openbare veilings aangebied nie, sê mnr. Loots. Die Universiteit van Pretoria bestudeer tans die voordeligste bemarkingsopsies vir sybokhaar en die verslag sal teen vroeg aanstaande jaar aan SSA beskikbaar gestel word.16 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-1.0%
Rand - Pond
19.93
-2.6%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,658.33
-0.1%
Silwer
18.71
-1.0%
Palladium
2,218.11
+3.1%
Platinum
863.49
-0.3%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot