AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Vordering met wapenlisensies

Meer as 45 000 vuurwapenlisensies is vanaf Oktober verlede jaar tot April vanjaar goedgekeur.

Meer as 43 000 vuurwapenlisensies is vanaf Oktober verlede jaar tot April vanjaar goedgekeur.


Só het mnr. Nathi Mthetwa, Minister van Polisie, geantwoord op ’n parlementêre vraag oor hoeveel lisensies sedert die omkeerstrategie in November goedgekeur is.


Werk aan agterstand

’n Taakspan is verlede jaar byeengebring om na die agterstand van die sentrale vuurwapenregister te kyk. Vanaf 1 Oktober verlede jaar tot 18 April is 46 374 vuurwapenlisensies goedgekeur.


In dieselfde tydperk is 39 851 afgekeur. Van die redes waarom die lisensies afgekeur is, is weens vorige oortredings van aansoekers en mense wat nie aan die vereistes van die Wet op die Beheer van Vuurwapens voldoen nie.


Mthetwa het egter sy sekretariaat versoek om weer die redes vir elke afkeuring na te gaan sodat daar nie net op die nakoming van spertye gefokus word nie, maar te verseker dat daar aan elke vereiste van die wet voldoen word.


Hy sê die proses om die vuurwapenlisensies te verwerk, is geleidelik aan die toeneem, maar dat heelwat nog gedoen sal moet word om te verseker dat vuurwapens in die hande van verantwoordelike en wetsgehoorsame burgers bly.


4 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.06
+1.1%
Rand - Euro
18.14
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.46
+0.2%
Silwer
22.16
-0.4%
Palladium
1,850.09
-1.5%
Platinum
990.50
-1.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot