Die afdeling Vra die kundiges op landbou.com word aangepas en verbeter sodat besoekers vorentoe soektogte makliker en meer doeltreffend kan uitvoer. Die landbou.com-redaksie vra jou geduld vir die opgradering van al die vrae en antwoorde in die afdeling.
Dit is ‘n omvattende proses omdat meer as 2000 artikels reeds in dié afdeling gepubliseer is, en elk van dié artikels moet in ‘n spesifieke kategorie ingedeel word.
Gebruik in die tussentyd liefs die soekkassie bo-aan die tuisblad, net langs die mashoof, om na artikels te soek. Terwyl ons die veranderinge aanbring, kan dit gebeur dat sekere skakels op die luste wat getitled is: “Kortpad na alle artikels oor . . . .” nie na die spesifieke artikels deurklik nie. Ons vra jou geduld daarmee, ons probeer om dié proses so gou as moontlik af te handel.
20 November 2011