AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vra vir Faffa-artikels verbeter rekord!

? Rekord is verbeter in die Vra vir Faffa-afdeling op Landbou.com deurdat die gewilde artikels meer as 63 000 keer in 'n maand gelees is.

'n Rekord is op die Vra vir Faffa-afdeling op Landbou.com opgestel toe 63 625 artikels in Augustus gelees is, die meeste nóg in 'n maand.

Sedert dr. Faffa Malan deel was aan die skep van dié gewilde afdeling op Landbouweekblad se webwerf, is meer as 4 300 artikels gepubliseer. Die afdeling het begin met dr. Faffa Malan wat boere se vrae beantwoord het, en dit is uitgebou tot veel meer. Dr. Faffa het mettertyd verskeie ander veeartse betrek, wat op spesifieke onderwerpe spesialiseer, soos wild, kleinvee, beeste, perde, hoenders, varke, pluimvee en troeteldiere, om ook boere se vrae te beantwoord. Al dié vraag-en-antwoord-artikels is op Vra vir Faffa gepubliseer.

Mettertyd is die afdeling met meer kundigheid verryk, deur kategorieë te skep vir:

* Dierevoeding, wat deur Voermol se span kundiges gehanteer word.

* 'n Regsgeleerde, mnr. Butch van Blerk, 'n prokureur van Bellville, wat ook by Malmesbury boer.

* Finansies , onder die sorg van dr. Philip Theunissen, landbou-ekonoom en finansiële rekenmeester van Bethelehem.

* Dr. Charlie Reinhardt, dekaan van die Villa Academy, en buitengewone professor in onkruidwetenskap aan die Universiteit van Pretoria, wat vrae oor onkruid beantwoord.

* Die GrondGuru, wat deur dr. Eduard Hoffman, voorsitter van die departement grondkunde aan die Universiteit Stellenbosch gehanteer word.

* Chemikalieë, waar die bekende dr. Gerhard Verdoorn, toksioloog en direkteur van die Griffon-gifinligtingsentrum, vrae beantwoord.

Malan beskou dié afdeling as die mees omvattendste databasis van artikels oor dieregesondheid in Suid-Afrika.

Dié artikels op Vra vir Faffa en die ander kundiges is al meer as 8,8 miljoen keer gelees! Klik hier om die te besoek: Lekker lees!

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.11
-0.1%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,695.58
-1.0%
Silwer
20.06
-2.9%
Palladium
2,186.50
-3.3%
Platinum
915.02
-1.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot