AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vraag na garsmout styg

Die handel in garsmout neem toe vanweë die groter vraag daarna in die Verre Ooste en ook Suid-Amerika.

Garsmout is 'n belangrike bestanddeel in die bierbrouproses.

World-Grain.com berig die Internasionale Graanraad (IGC) voorspel dat garsmout-uitvoere in die 2013/'14-seisoen 6,5 miljoen ton gaan wees. Dis 2% hoër as die vorige seisoen.

Die Europese Unie is op sowat 3,1 miljoen ton steeds die grootste uitvoerder van garsmout, gevolg deur Kanada en Australië, met sowat 800 000 ton elk. Amerika voer jaarliks sowat 500 000 ton garsmout uit. Terwyl dié belangrike uitvoerders die afgelope jaar hul uitvoervolumes verhoog of konstant gehou het, word daar verwag dat Argentinië, wat in 2012/'13 710 000 ton garsmout uitgevoer het, hierdie seisoen net 600 000 ton gaan uitvoer. Die daling word toegeskryf aan groter mededinging van Mercosur-lande en die onwilligheid van boere om hul graan te verkoop.

Die Verre Ooste, veral Japan en Viëtnam, is die voorste invoerders van garsmout. Die IGC skryf dié toenemende vraag toe aan toenemende welvarendheid en meer geld om aan nie-noodsaaklike produkte te bestee. Daar word verwag dat Verre Oosterse lande in 2013/'14 2,3 miljoen ton garsmout gaan invoer. Dis 5% meer as die vorige jaar.

In Suid-Amerika is Brasilië die voorste invoerder van garsmout. Die land sal, ten spyte van 'n groot moutgarsoes van hoë gehalte, hierdie seisoen 1,2 miljoen ton garsmout invoer, ietwat meer as die vorige seisoen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.6%
Rand - Pond
20.10
+0.0%
Rand - Euro
17.69
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,701.33
-0.7%
Silwer
20.25
-2.0%
Palladium
2,188.00
-3.3%
Platinum
920.00
-0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot