AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8984
34,00
CORN
07 Okt
-
4785
-33,00
SOYA
07 Okt
-
9580
50,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4947
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vrae oor arbeidsboete aan boer

Verskeie vrae doen die ronde oor die tydsberekening van die bekendmaking van ’n reuse-arbeidsboete aan ’n boer.

’n Reusagtige boete, van R28 miljoen, is volgens die Departement van Arbeid op ’n boer van Limpopo beteken. Dié boete hou glo verband met aantygings oor die verskaffing van voedsel en verblyf aan sowat 2 000 werkers op 20 plase.
 
Verder word op Fin24.com berig dat die werkers se verblyf nie op standaard is nie. Mnr. Phaswane Tladi, adjunkdirekteur, sê die boer betaal ook nie die minimum loon aan sy werkers nie. Die boer het glo onwettige aftrekkings van die werkers se salarisse gedoen, én verlof word na bewering ook nie aan die werkers uitbetaal nie.
 
Volgens Tladi het die boer 22 dae om op die direktief wat op hom bedien is, te reageer. As hy dit nie doen nie, sal die departement die saak na die Arbeidshof vir vervolging verwys. Luidens die berig is die direktief op mnr. Peet van Niekerk, bestuurder van menslike hulpbronne op die plaas, beteken wat die departement se bevindinge verwelkom het.
 
Gelek
Mnr. Dries Enslin, hoof uitvoerende beampte van Agri Limpopo, sê hulle bevraagteken die bedoelings en die tydsberekening van die uitreiking van die direktief. “Dit wil voorkom of dit aan die media gelek is voordat die stukke op die boer beteken is. Verder wil dit voorkom of die Departement van Arbeid politieke munt wil slaan uit ’n baie moeilike arbeidsmark-omgewing.”
 
Enslin sê hulle is bewus van ’n direktief wat in die onlangse verlede aan ’n naburige boer uitgereik is, maar dié direktief “is uit die media se hande gehou, want dit sal nie die politieke agenda pas nie.”
 
Die organisasie sê die aantygings teen die boer is ernstig, en hulle is in gesprek met die boer om ook sý kant van die saak te hoor. “Ons sal standpunt inneem wanneer ons al die tersaaklike inligting bekom het. In ’n regstaat is ’n persoon onskuldig tot hy in die hof skuldig bevind is.”
 
Agri Limpopo se standpunt is dat wetgewing ten opsigte van arbeid nagekom moet word. Daar is ruimte binne die wette oor arbeid en minimum lone om vrystelling aan te vra, derhalwe kan ons nie die wanbetaling van minimum lone goedkeur of goed praat nie,” aldus Enslin.
 
Bron: Fin24.com
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.85
-0.2%
Silwer
20.66
+0.0%
Palladium
2,253.00
-0.4%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot