AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vrae oor LNR-geld

Amptenare van die LNR en die Departement van Landbou se herhaalde verwysings na geldtekorte wat hul werk strem, het gemoedere op die NWKV-kongres laat opvlam en daartoe gelei dat indringende vrae oor 'n beweerde surplus in die departement se begroting gestel is.

NWKV-voorsitter, mnr. Izak van der Merwe, het die georganiseerde landbou se frustrasie hieroor in g'n onduidelike taal nie geopenbaar. "Ons hoor hierdie storie van finansiële beperkings elke dag, maar dit is nie goed genoeg as ons 'n bedryf wil vestig wat internasionaal mededingend is nie," het hy gesê.

Dit is skrikwekkend dat die nasionale besluitnemers nie die boodskap kry dat dit krities is om noodsaaklike dienste in stand te hou nie. Dit help nie die Regering praat oor voedselhulp en ontwikkeling van Afrika "as ons in ons eie agterplaas met 'n gemors sit nie".

"Gegewe die Mbeki-plan moet hooggeplaasde mense nou besluite begin neem, voorkeursake vasstel en dan geld skuif sodat noodsaaklike dienste eerste aangespreek word."

Mnr. Japie Celliers van Ermelo het gesê dit is tyd dat Agri SA hierdie werklikhede aan die President oordra. "Ons hoor in die wandelgange van 'n surplus van etlike miljoene rand in die begroting van die Departement van Landbou wat nie bestee is nie. Dit is blykbaar aan die Tesourie terugbetaal. As landbounavorsing by hulle 'n voorkeursaak is, kon die geld mos uit daardie surplus gekom het. Dit is vrae wat aan die President gevra moet word."

As dié inligting verkeerd is, sal hy om verskoning vra, maar hy het gesê planne en missies help niks as geld vir navorsing beskikbaar is, maar dit word nie toegedeel nie.

Dr. Z. Meyer, 'n verteenwoordiger van die departement, het op die kongres onderneem om dié kwessie op senior vlak oor te dra.

28 Junie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
-0.8%
Rand - Pond
20.16
+0.3%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,710.15
-0.9%
Silwer
20.29
-3.7%
Palladium
2,277.50
-1.9%
Platinum
922.00
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,310
-0.9%
Alle aandele
65,704
-0.9%
Hulpbronne 10
63,533
-1.6%
Industriële 25
79,581
-0.6%
Finansiële 15
13,977
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot