AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8985
35,00
CORN
07 Okt
-
4801
-17,00
SOYA
07 Okt
-
8800
40,00
SUNS
07 Okt
-
10600
120,00
WEAT
07 Okt
-
7203,6
-6,40
WMAZ
07 Okt
-
5055
-5,00
YMAZ
07 Okt
-
4835
-15,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vrae oor moratium op hidrobreking

Groot onsekerheid bestaan tans oor die moratorium op hidrobreking en die taakspan se verslag oor dié mynmetode, sê die TKAG.

Groot onsekerheid bestaan tans oor die moratorium op hidrobreking en die taakspan se verslag oor dié mynmetode vir skaliegas, sê die Treasure the Karoo Aksiegroep (TKAG).

Mnr. Jonathan Deal, voorsitter, sê hy sal nie verbaas wees as die Kabinet toelaat dat die mynbedrywighede vir skaliegasontginning in die Karoo mag voortgaan nie.


“Ek dink hul mond water vir die geld wat hulle nabewering daaruit kan maak,” aldus Deal. Hy sê me. Susan Shabangu, Minister van Energie, het in ’n mediaverklaring aangedui dat die taakspan wat die mynmetode ondersoek, se verslag teen 31 Maart vanjaar afgehandel sou wees, waarna dit beskikbaar gestel sal word.


Deal sê nog geen woord is oor dié verslag gerep nie, en hulle is ook nie seker vir hoe lank die moratorium op hidrobreking van krag sal wees nie.


Kommunikasie

Hy sê hy praat nie meer baie met die minister nie, want sy reageer glad nie op enige kommunikasie nie. Hy meen wel dat die Regering versigtig is oor die druk wat die TKAG die afgelope tyd op hulle uitgeoefen het.


Intussen het die Demokratiese Alliansie (DA) die ANC gevra om sy aandeel in Shell Suid-Afrika se plaaslike bemagtigingsbeen te verkoop. Luidens ’n mediaverklaring besit die Batho Batho-trust, wat aan die ANC verbind is, 51% aandele in Thebe Investments van Shell.


Deur middel van dié band besit die ANC effektief 12% van Shell SA se raffinadery en 14% van Shell SA Bemarking. Dít beteken dat die party finansieel kan voordeel trek as die prospektering vir skaliegas in die Karoo toegelaat word.


Motlanthe

Die DA grond sy versoek op ’n onlangse uitspraak van mnr. Kgalema Motlanthe, Adjunkpresident, dat die ANC sy aandele in enige maatskappye wat voordeel uit regeringstenders kan trek, moet opgee.


Volgens die party is die Batho Batho-trust 20 jaar gelede deur lede van die ANC gestig om maatskaplike ondersteuning te bied. Dit verskaf glo tans donasies aan die ANC.


Die DA sê die ANC se posisie as regulatoriese owerheid word hierdeur in die weegskaal geplaas, derhalwe moet hy sy aandele opgee.


11 April 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.18
-0.4%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,710.63
-0.1%
Silwer
20.73
+0.4%
Palladium
2,253.50
-0.4%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,225
-0.3%
Alle aandele
65,601
-0.4%
Hulpbronne 10
63,613
+0.5%
Industriële 25
79,388
-0.8%
Finansiële 15
13,976
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot