AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vrae oor sindikaat en plaasaanvalle

’n Vergadering is met die Polisie in Mpumalanga aangevra oor ’n beweerde plaasaanval- en veediefstal sindikaat.

’n Sterk vermoede bestaan dat ’n sindikaat verantwoordlik is vir veediefstal en plaasaanvalle in die Belfast-omgewing, en AfriForum wil dié kwessie met lt.genl. Thulani Ntobela, Mpumalanga se provinsiale kommissaris, bespreek.

Mnr. Nantes Kelder, hoof van dié organisasie se ondersoekeenheid, sê vuilspel binne die Polisie, aangaande die sindikaat, word ook vermoed.

Volgens Kelder is die mense betrokke by die beweerde sindikaat, al positief verbind met verskeie misdade en plaasaanvalle. Een van die verdagtes is glo aangekeer nadat hy ’n ongeluk gemaak het met ’n voertuig wat tydens ’n plaasaanval gesteel is. Dit wil egter voorkom of die mans op ’n onverklaarbare rede vry kom.

Afname in veediefstal
Kelder sê wanneer die verdagtes in aanhouding is, kom ’n besliste afname in veediefstal in die omgewing voort.

Die organisasie het vroeër die jaar al ’n ondersoek na die voorvalle en situasie aangevra. “Die terugvoer wat aan ons gegee is, stem glad nie ooreen met ons inligting nie. In hierdie stadium blyk dit dat die persoon wat die aangeleentheid moes ondersoek, nie eens die moeite gedoen het om die dossiere na te gaan nie en waarskynlik deur die ondersoekbeampte ‘n rat voor die oë gedraai is,” sê Kelder.

Kelder sê hulle wil hulle nou na Ntobela persoonlik wend, hom van die feite voorsien en versoek dat die sake deur die georganiseerde misdaad-eenheid ondersoek word. “Ons gaan nie toelaat dat ons eersdaags met nóg ? plaasaanvalstatistiek sit nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
+0.1%
Rand - Pond
20.15
+0.3%
Rand - Euro
17.53
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,699.85
0.0%
Silwer
20.89
+0.9%
Palladium
2,243.05
+0.8%
Platinum
910.54
+0.7%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,815
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot