AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vrae oor skenking aan opstokers

AfriForum soek redes vir 'n skenking van die Departement van Landbou aan opstokers wat by gewelddadige protesoptogte betrokke was.

AfriForum bevraagteken ’n skenking van R4 miljoen wat die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye gemaak het aan ’n groep wat na bewering instrumenteel was in gewelddadige protesoptogte in die Wes-Kaap.

Miljoene rande se skade is deur die gewelddadige protesoptogte veroorsaak wat van Augustus tot Desember 2012 geduur het.

AfriForum het in ’n persverklaring gesê dié groep, die Black Association of the Wine and Spirits Industry (Bawsi) het glo die skenking ontvang omdat die departement voorkeur aan hulle verleen het vir finansiering vanweë bevindings in ’n verslag aangaande menseregteskendings in die Wes-Kaap.

Ná afloop van ’n hofproses het AfriForum die departement gekry om redes te verskaf vir dié besluit. Die verslag is deur die organisasie Human Rights Watch in Augustus 2011 bekendgestel en AfriForum het gesê die verslag is omstrede omdat dit Wes-Kaapse boere gestereotipeer het.

Bawsi was glo veronderstel om die departement by te staan om die werksomstandighede van die plaaswerkers aan te spreek.

Volgens Willie Spies, AfriForum se regsverteenwoordiger, is die protesoptogte en die rol van die Regering daarin ’n sprekende voorbeeld van die destabiliserende rol wat die Regering self in die ekonomie vervul.

Spies het gesê hulle sal die redes, wat na meer as ’n jaar deur die departement aan hulle voorsien is, bestudeer en kyk of daar wetlike gronde bestaan om die besluit te laat hersien op grond van die irrasionele aard daarvan.

“Ongelukkig kan die horlosie nie teruggedraai word wat die gevolge van die rampspoedige besluit betref nie, maar ten minste kan regsaksie die grondslag lê om soortgelyke dwaashede te voorkom.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot