AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9340
0,00
CORN
29 Sep
-
4777
0,00
SOYA
29 Sep
-
9220
0,00
SUNS
29 Sep
-
9800
0,00
WEAT
29 Sep
-
7047
0,00
WMAZ
29 Sep
-
4810
1,00
YMAZ
29 Sep
-
4822
-6,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vrae oor staatsgeld aan Bawsi

’n Onbekende bedrag staatsgeld is betaal aan Bawsi, die organisasie waarvan mnr. Nosey Pieterse voorsitter is.

Die Black Association of the Wine and Spirits Industry (Bawsi), met sy omstrede voorsitter mnr. Nosey Pieterse, het ’n onbekende bedrag geld van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye vir die opheffing van die regte van plaaswerkers in die Wes-Kaap ontvang.

Dié inligting het in ’n voorlegging van die departement in die Parlement na vore gekom. Die departement het die hoogtepunte van sy programme na aanleiding van die werkersberaad van 2010 bekend gemaak.

Me. Annette Steyn, die DA se skaduminister vir landbou, wou op ’n gesamentlike vergadering van die portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye en die een vir arbeid weet waarvoor die geld gebruik is en ook hoeveel dit was.

Mnr. Mokutule Kgobokoe, hoofdirekteur van sektorale kapasiteitsontwikkeling by die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, het nie hierdie vraag of die res van Steyn se vrae oor die vordering met programme vir plaaswerkers beantwoord nie.

Kompetisie vir plaaswerkers
Hy het wel gesê dat die Wes-Kaap ’n kompetisie vir plaaswerkers het waar hulle erkenning vir hul werk kry en dat hierdie kompetisie na die res van die land uitgebrei sal word.

Steyn het gesê dit is ontstellend dat ’n organisasie wat ’n plaaswerkervakbond is, geld van die departement ontvang het.

Sy meen dat dit, asook die feit dat kospakkies tydens die stakings in die Wes-Kaap uitgedeel is, ’n aanduiding is dat die Regering regstreeks met die staking ingemeng het.

Steyn het gesê dat sy verlede jaar ’n vraag by die Parlement ingedien het om antwoorde te kry oor wat gedoen is ná die plaaswerkersberaad van 2010. “Voordat die Minister geantwoord het, was daar advertensies in koerante dat nie-regeringsorganisasies wat met plaaswerkers werk, hulle moet registreer sodat hulp verleen kan word.”

Pieterse het aan Landbouweekblad gesê sy organisasie het aansoekvorms van die Wes-Kaapse departement van landbou ontvang en só aansoek om finansiering gedoen. Hy wou nie sê waarvoor die geld gebruik is nie en ook nie hoeveel Bawsi gekry het nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.38
+0.2%
Rand - Euro
17.37
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,646.61
-0.8%
Silwer
18.68
-1.1%
Palladium
2,160.00
+0.4%
Platinum
851.00
-1.8%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,266
-0.3%
Alle aandele
63,657
-0.2%
Hulpbronne 10
57,819
-0.1%
Industriële 25
78,232
-0.4%
Finansiële 15
14,056
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot