AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Vragmotorkapers se eierdans misluk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf deur SAPD
Foto: Verskaf deur SAPD
Twee verdagtes is gister by Eloff buite Delmas in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ’n vragmotor van R1,7 miljoen met ’n vrag eiers van R137 000 gekaap het.

Brig. Selvy Mohlala, polisiewoordvoerder, sê die 37- en 45-jarige verdagte, albei Mosambiekse burgers, sal op Maandag 10 Oktober in die Delmas-distrikshof verskyn op aanklagte van kaping en oortreding van die Immigrasiewet. Verdere klagte kan volg as hulle tydens die ondersoek met ander soortgelyke klagtes verbind word.

Mohlala sê die vragmotor het glo reeds op die plaas waar die eiers gelaai is meganiese probleme begin toon. Dié probleem is glo deur ’n werktuigkundige herstel, wat toe die vragmotor na die afleweringspunt buite Eloff gelei het.

’n Paar kilometer voor die vragmotor se bestemming het die bestuurder en sy assistent ’n harde slag gehoor. Hulle het stilgehou om te kyk of ’n band moontlik gebars het. Die verdagtes het hulle in ’n silwergrys Volkswagen Polo gedwing. Die vragmotorbestuurder en sy assistent is in dié voertuig ontvoer, terwyl die verdagtes die vragmotor en vrag eiers gebuit het.

Volgens Mohlala het die voorval naby aan die afleweringspunt plaasgevind en die werktuigkundige het opgelet dat die vragmotor daar verbyry. Hy het agterdogtig geraak en die eienaar van die vragmotor in kennis gestel. ’n Monitorstelsel het vasgestel dat die vragmotor in die verkeerde rigting op die R50-pad in die rigting van Bapsfontein onderweg was.

Gekaapte vragmotor
Foto: Verskaf deur SAPD

’n Span bestaande uit polisiebeamptes, sekuriteitsmaatskappye en personeel van die maatskappy aan wie die vragmotor behoort, het dit agtervolg. Ná twee pogings om die vragmotor tot stilstand te dwing, het die twee verdagtes uit die vragmotor gespring en in die bosse ingevlug. Polisiebeamptes het hulle agterna gesit en vasgetrek.

Die bestuurder en sy assistent is, vasgebind met skoenveters, maar ongedeerd op ’n nabye grondpad gevind.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot