AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Vrede-melkplaas rem ontwikkeling – VL

Die miljoene rande wat glo via die Vrede-melkplaas in die Guptas se beursies beland het, belemmer landelike ontwikkeling in die Vrystaat.

Wie is verantwoordelik vir die R84 miljoen van die Vrystaatse begroting na die Gupta-koffers gevloei het, asook die verdere R30 miljoen wat vir ' Gupta-troue betaal is, het mnr. Dan Kriek in sy voorsittersverslag op Vrystaat Landbou se kongres gevra.

Kriek sê Vrystaatse boere is bereid en gereed om groei in die landelike ekonomie as 'n saak van dringendheid te inisieer.

Hy het genoem dat een moontlikheid innoverende plaaslike waardetoevoeging is, wat op veranderende verbruikersvoorkeur gefokus is, met behulp van nuwe tegnologie. “Die landbou neem steeds die voortou in die ekonomiese herstel ná die droogte,” se hy.

Wie is aanspreeklik?

Met verwysing na die populistiese uitdrukking van radikale ekonomiese transformasie, sê Kriek dat 'n pragmatiese ekonomiese oplossing nodig is om die uitdagings “wat ons as ‘n nasie in die gesig staar”, te bowe te kom.

Hy sê die legitimiteit van die Vrystaatse regering en sy verbintenis tot landelike ontwikkeling is in die gedrang indien dit waar is dat R84 miljoen van die Vrystaatse begroting na die Gupta-koffers gevloei het, asook dat 'n verdere R30 miljoen vir ‘n Gupta-troue betaal is. “Ons wil weet wie gaan aanspreeklik gehou word en watter regstellende stappe gedoen sal word,” se hy.

* Klik hier om die spoor van geld na die Guptas te lees, soos deur die #GutpaLaeks saamgestel is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman!
Het 'n klein close vriende kring. Vriende sien my as iemand met 'n goeie hart en is behulpsaam. Hou baie van tyd by my huis spandeer, braai, kos maak en swem. Sal 'n goeie movie...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot