AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vrese oor ontginning van gas by Vrede

Boere by Vrede is onrustig oor die moontlike ontginning van steenkool-metaangas in die streek.

Boere van Vrede in die Vrystaat is sedert einde verlede jaar onrustig oor die bedreiging van steenkoollaag-metaangasontginning in die streek.

Dit word beoog deur Afro Energy (Edms.) Bpk., ’n onderneming van die Australiese Kinetiko Energy en die Suid-Afrikaanse maatskappy Badimo Gas.

Volgens me. Sandra Dreyer van die Vrede Nuus is vergaderings laat verlede jaar en vroeg vanjaar tussen Afro Energy en boere van Vrede en Memel swak bygewoon. Volgens haar het verteenwoordigers van Afro Energy op dié vergaderings uiteengesit hoe die operasie in twee fases aangepak sal word.

Dit sluit die boor van die voorloperskag (om vas te stel of die gasreserwes lewensvatbaar is) en dan ’n moontlike tweede fase wat die kommersiële ontginning van gas vir die plaaslike energievraag behels.

Hulle het verduidelik dat geen hidrobreking in die eerste fase sal plaasvind nie. Dit sal dalk ook nie in fase 2 nodig wees nie omdat die gas glo veel vlakker lê as in die Karoo. Geen waarborge daaroor is egter gegee nie.

Omdat ’n aantal voorloperskagte reeks in die buurdorp Amersfoort in Mpumalanga gesink is en die ontwikkeling van die gasbedryf in die streek ’n werklikheid is, is die plaaslike mense, ook Dreyer, skepties oor die moontlike bedoeling deur Afro Energy.

Een van die boere, me. Theresa Louw van Vrede, sê sy kry “nagmerries” oor die moontlike implikasies vir die ondergrondse waterbronne in die gebied. “Hulle gaan ons ondergrondse water gebruik,” het sy gesê. “Hulle gaan ons ondergrondse water vernietig.”

* Die skets hierbo wys waar myne in die RSA bedrywig is en ook waar aansoeke om prospektring ingedien is. Lees meer hieroor in Landbouweekblad van 8 Ausutus 2014.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot