AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vrou aangeval op Noordwes-plaas

’n Vrou is in haar huis op ’n plaas naby Koster deur twee tuiniers aangeval, maar is ongedeerd.

’n Vrou is Dinsdag (15 November 2011) in haar huis op ’n plaas naby Koster in Noordwes deur twee tuiniers aangeval, maar sy is ongedeerd.


Luidens ’n berig op Nuus24.com het die 37-jarige vrou die twee werkers kort voor die voorval in diens geneem.


Die mans het die vrou glo gedwing om die kluis oop te sluit. Hulle het met vuurwapens, ammunisie, elektriese toestelle en ’n selfoon op die vlug geslaan.


’n Polisiebeampte het die mans glo tydens hulle vlugtog op die N4-hoofweg gesien en wou hulle aankeer toe ’n struweling ontstaan het. Een van die mans is doodgeskiet en die ander een het gevlug. Al die gesteelde goedere is teruggvind.


Sukses

Mnr. Cor van Vuuren, voorsitter van Agri Noordwes, sê hulle is dankbaar dat die vrou nie beseer is nie, en dat die Polisie daarin kon slaag om die verdagtes so vinnig op te spoor.


Hy sê hoewel geen lewensverlies ooit geregverdig kan word nie, is meer suksesverhale ten opsigte van misdaad nodig. “Ek dink met meer suksesverhale sal misdaad al hoe minder word, want die misdadigers sal weet daar gaan opgetree word.”


Van Vuuren sê hoewel dit lyk asof geweldsmisdaad in die provinsie begin afneem, neem “kleiner misdade” toe. “Dit is ’n duidelike teken dat mense swaarkry. Hulle steel vee, kabels, dompelpompe en dies meer, want hulle probeer oorleef.”


Bron: Nuus24.com


15 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-0.4%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.56
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,715.06
-0.1%
Silwer
20.61
-0.2%
Palladium
2,297.00
+1.7%
Platinum
926.50
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,674
+0.8%
Alle aandele
66,072
+0.7%
Hulpbronne 10
63,473
-0.3%
Industriële 25
80,413
+1.5%
Finansiële 15
14,043
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot