AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Vrou ernstig beseer in plaasaanval

‘n Boervrou van Limpopo is Sondag (19 September) tydens ‘n plaasaanval deur drie mans verkrag, sê Agri Limpopo.

‘n 60 jarige boervrou van Limpopo is Sondag (19 September) tydens ‘n plaasaanval deur drie mans verkrag, sê Agri Limpopo.

Mnr. Francois van den Berg, voorsitter, sê die 70 jarige boer en sy vrou is rondom 09:00 die oggend in hul huis op hulle plaas in die Baltimore-distrik aangeval.


“Die boer en sy vrou was in en uit die huis toe die aanvallers toegeslaan het. Niks is gebreek om in die huis in te kom nie,” vertel Van den Berg.

 

Vermeende aanvallers aangekeer

Die boer is aangerand en aan ‘n toilet vasgebind. “Daarna het die drie mans die vrou aangerand en almal van hulle het haar verkrag,” sê Van den Berg.


Die aanvallers het kontant en klere gesteel waarna hulle op die vlug geslaan het.  Die boer kon daarin slaag om homself los te wikkel en hy het die gemeenskap se boerewag gemobiliseer. Die drie mans is ure later opgespoor en deur die boere aangekeer.


“Die mans, wat van die Stylloop-gebied afkomstig is, het klaar die kontant en klere onder mekaar verdeel toe die boere op hulle afgekom het. Hulle is deur die boere aan die Polisie oorhandig, wat later eers op die toneel opgedaag het,” vertel Van den Berg.


Barbaarse optrede

Van den Berg beskryf die gebeure as barbaars. “ Dit is absolute barbaarse optrede. Hoekom is dit nodig om só iets te doen as jy net goed gaan steel? Dit maak ons bekommerd want dit lyk of dit al hoe erger word. Dit is ook net ‘n duidelik teken dat boere hulleself moet mobiliseer en hulself moet beveilig.”


Volgens Van den Berg is dit die agtste plaasaanval wat die afgelope paar maande in dié provinsie voorgekom het.


20 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot