AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00

Vrou in hof vir R11 miljoen se bedrog by druiweplaas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Charné Kemp
Foto: Charné Kemp
Lede van die polisie se Wes-Kaapse ondersoekeenheid vir handelsmisdade het verlede week ’n vrou in hegtenis geneem wat ’n Wellingtonse druiweplaas glo van meer as R11 miljoen besteel het.

Kapt. Frederick van Wyk, polisiewoordvoerder, sê die 43-jarige verdagte, wat ’n werknemer op die plaas was, is op Vrydag 13 Januarie in hegtenis geneem.

Die plaasbestuurder het verdagte transaksies deur die verdagte glo in November 2021 onder die direkteur van die plaas se aandag gebring.

Ná ’n voorlopige ondersoek is ’n ouditeursfirma betrek om ’n oudit van 2019 tot 2021 te doen. Dié oudit het bevind dat die verdagte meer as 400 transaksies gemaak het waartydens meer as R11 miljoen van die plaas se sakerekeninge in haar persoonlike rekening oorbetaal is.

Die verdagte verskyn vandag in die Wellington-landdroshof.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot