AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9864
0,00
CORN
07 Feb
-
4660
0,00
SOYA
07 Feb
-
9650
0,00
SUNS
07 Feb
-
11400
0,00
WEAT
07 Feb
-
6735
0,00
WMAZ
07 Feb
-
4395
0,00
YMAZ
07 Feb
-
4424
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Vrou op plaas vermoor – twee vas

Twee mans is aangekeer vir die moord op ‘n bejaarde vrou van die plaas Thee-rivier buite Citrusdal, sê die SA Polisiediens.

Twee mans is aangekeer vir die moord op ‘n bejaarde vrou van die plaas Thee-rivier buite Citrusdal, sê die SA Polisiediens.

Luidens ‘n berig in Die Burger is die 75 jarige me. Henna Smit vermoedelik Donderdagnag, 26 April 2012, verwurg.


Smit se seun, mnr. Isak Smit, het op haar liggaam afgekom. Hy het haar sowat 21:00 die aand laas gesien. Hy woon ook op die plaas, sowat 30m van sy ma se huis af. Hy het omstreeks 01:00 wakker geword omdat die honde geblaf het.

Smit het gaan ondersoek instel en op sy ma se liggaam afgekom. Haar hande was agter haar rug vasgebind. Sy is na bewering buite die huis oorval.

Lt.kol. Cisce Coetzee sê leidrade wat binne die huis gevind is, het die Polisie Vrydagmiddag, 27 April 2012, na twee verdagtes gelei. Die verdagtes, 22 en 34 jaar oud, is volgens Coetzee bekend op die dorp. Hulle verskyn Maandag, 30 April, in die plaaslike landdroshof op aanklagte van moord.

Bron: Die Burger


30 April 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.53
+0.2%
Rand - Pond
21.14
+0.2%
Rand - Euro
18.82
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
977.28
+0.4%
Palladium
1,646.83
+3.0%
Goud
1,876.63
+0.2%
Silwer
22.31
+0.6%
Brent-ruolie
83.69
+3.2%
Top-40
73,434
0.0%
Alle aandele
79,534
0.0%
Hulpbronne 10
74,594
0.0%
Industriële 25
102,656
0.0%
Finansiële 15
16,333
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot