AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vroue-optog vir geld en vrede

Honderde plattelandse vroue beplan om op Saterdag 9 Maart ’n optog deur Stellenbosch se strate te hou.

Dit is ’n bewusmakingsveldtog om die stryd wat plattelandse vroue teen geweld stry, te beklemtoon, asook teen die “onaanvaarbare lae nuwe minimum loon van R105 per dag.”

Volgens Women on Farms, die koördineerders van die optog, gaan plattelandse vroue steeds gebukkend onder armoede en geweld. Ná 18 jaar van demokrasie is hul steeds nie verlos van hul afhanklikheid van kommersiële boere nie, meen me. Colette Solomons van “Women on Farms”.

“Selfs nie eens R150 ’n dag is ’n aanvaarbare loon nie. Die hele voedsel-voorsieningstelsel in Suid-Afrika is ondoelftreffend en terwyl boere en supermark-eienaars ryk word, lei arm mense honger,” meen sy.

Die optog vind plaas ’n dag ná Internasionale Vrouedag en volgens Solomons sal vroue nooit onafhanklik wees indien hulle nie spoedig toegang tot produktiewe landbougrond bekom nie. Hulle is ook bekommerd oor die regstelsel en vra vir strenger optrede teen geweldenaars wat vroue teiken. Dit kom terwyl die saak van Anene Booysen steeds voortgaan in Bredasdorp se landdroshof.

Die optog sal omstreeks 12:00nm begin by die kantore van Women on Farms waarna die organisasie ’n memorandum aan die Stellenbosse Polisie sal oorhandig. Vroue-plaaswerkers sal van reg oor die Boland aangery word na Stellenbosch vir die geleentheid.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.43
+1.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,723.98
+1.4%
Silwer
21.03
+1.5%
Palladium
2,312.00
+3.9%
Platinum
932.00
+3.0%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot