AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vroue vat voor in Parlement

Sy sien haar portefeulje onder meer as die van kampvegter vir plaaswerkers, sê Zelda Jongbloed, adjunk van die DA se skaduminister van landbou.

Die gewoonlik patriargale parlementêre portefeuljes, wat landbou en grondkwessies insluit, is deur die ANC met vroue aan die stuur vervang.

Eers het die DA die skuif gemaak deur me. Annette Steyn sy skaduminister en me. Zelda Jongbloed haar adjunk van die portefeulje vir landbou, bosbou en visserye te maak. Die ANC het hierop gereageer deur nie net dié komitee nie, maar ook die een vir landelike ontwikkeling en grondhervorming, aan vroulike voorsitters oor te laat.

Me. Rosina Semenya, ANC-LP is die nuwe voorsitter van die portefeuljekomitee van landbou, bosbou en visserye en me. Phumzile Catherine Mabila is die voorsitter van landelike ontwikkeling en grondhervorming. Die vorige landboukomiteevoorsitter, mnr. Lulu Johnson, is na die komitee vir water en sanitasie geskuif.

Die DA het egter sy fokus in die komitee aangepas. Terwyl Steyn op landbou sal fokus, sal Jongbloed op bosbou, visserye én plaaswerkers fokus.

Landbouweekblad wou by Jongbloed weet waarom daar besluit is om spesifiek plaaswerkerkwessies deel van die werksportefeulje te maak. Sy het gesê in aanloop tot die onlangse algemene verkiesing het sy verkiesingswerk in Kannaland en Oudtshoorn gedoen. “Een van die dinge wat my opgeval het, was die feit dat daar nie altyd doeltreffende brûe tussen plaaswerkers en plaasboere is nie. Dit lei tot 'n onbegrip oor hul wedersydse leefwêrelde en uitdagings. Ek ken mense, ek werk goed saam met hulle, want hulle leer gou dat ek betroubaar is, integriteit het en iemand is wat hul omstandighede aan albei kante verstaan.”

Jongbloed glo sy kan daardie brug wees. “Baie soos in die joernalistiek sien ek my rol as die van kampvegter vir die regte van plaaswerkers,” het sy gesê.

Sy het gesê die ander deel van haar portefeulje, visserye, is 'n bedryf wat gekenmerk word deur groot uitdagings van verdagte regeringsprosesse, korrupsie, smokkelary, chaos met kwotas, skade aan bronne en so meer. “Hier sal ek betrokke wees en waak oor mense se belange, hul kampvegter wees en wetgewing probeer beïnvloed.”

Rakende bosbou het sy gesê dat sy oor die jare die vlak van ontbossing in die land gesien het en die gepaardgaande omgewingskade wat daarmee saamkom. “My werk hier is dus op twee vlakke. Die mense wat by die bedryf betrokke is en die omgewingsimpak.”

Jongbloed, 'n gerekende oud-redakteur en joernalis uit die Media24-stal, het geweet sy sal wanneer sy die joernalistiek verlaat teruggaan na haar geboortedorp, Groot-Brakrivier, om terug te ploeg. “As joernalis oor baie jare, het ek na politieke kommentator aanbeweeg. “As jy 'n verskil in mense se lewens wil maak, is die beginpunt daar waar die besluite geneem word oor hul lewe en die wette wat hul bestaan reguleer. Omdat ek baie sterk glo in die belang van opposisie om 'n regering op sy tone te hou, het ek by die DA aangesluit,” het Jongbloed gesê.

Mnr. Thomas Walters is die DA se skaduminister van landelike ontwikkeling en grondhervorming en me. Nosimo Balindlela die skaduminister van water en sanitasie.

Vir die EFF sal sy leier, mnr. Julius Malema, die party in die portefeuljekomitee vir minerale hulpbronne verteenwoordig, mnr. Andile Mngxitama landelike ontwikkeling en grondhervorming, mnr. Modikela Mathloko landbou, bosbou en visserye en mnr. Makoti Khawula vir water en sanitasie. Dr. Pieter Groenewald sal weer die VF Plus in landbou- en grondhervormingskwessies verteenwoordig.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-0.2%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,709.20
-0.2%
Silwer
20.69
+0.2%
Palladium
2,249.96
-0.5%
Platinum
924.87
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot