AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Vrugtebedryf ly n

Samewerking en sinergie is in die Suid-Afrikaanse vrugtebedryf nodig ná die land sy beeld as betroubare vrugteprodusent ná deregulering verloor het. Deregulering het 'n verlies aan leierskap en strategiese visie in die bedryf tot gevolg gehad.

Mnr. Stuart Symington van die Uitvoerdersforum het op die LBK-werksessie in Bloemfontein gesê heelwat vordering is die afgelope jaar gemaak deur oorsese markte te besoek. "Daar is egter besluit om eers die bedryf se huis in orde te kry voor op die uitvoermark gefokus word."

Mnr. Symington het gesê omdat dit moeilik vir boere is om by die vinnige internasionale mark aan te pas, is samewerking tussen uitvoerders en boere noodsaaklik. "Die bedryf moet sy eie sake bedryf om seker te maak dat dit reg gedoen word."

Volgens hom is generiese bemarking in handelstydskrifte, op handelskoue en met supermark-promosies oorsee baie belangrik. "Daar is baie mededingers in die mark. Lande soos Chili werk hard daaraan om hul produkte te bemark. Samewerking met ander uitvoerlande kan ook oorweeg word.

"Dit is net so belangrik dat die Regering toegang tot ander markte vir die Suid-Afrikaanse bedryf beding. Om dít te kan doen, moet die bedryf die nodige inligting en kennis beskikbaar stel."

Een van die grootste probleme in Suid-Afrika is, volgens mnr. Symington, die swak inligtingstelsel - iets waarsonder geen bedryf kan klaarkom nie. Hoewel nie alle boere toegang het daartoe nie, is inligting van die verhandeling van vrugte oor die hele wêreld op die internet beskikbaar.

"Een van die belangrikste faktore in die vestiging van 'n mark vir Suid-Afrikaanse vrugte bly egter dat die land doodseker moet maak dat oorsese verbruikers weet ons produkte is van uitstaande gehalte."

4 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot