AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Vrugtebedryf nie in 'glaskrisis'

’n Kennisgewing dat daar moontlik glas in verpakkingsmateriaal vir vrugte voorkom, is nie rede tot paniek nie, sê Hortgro.

’n Kennisgewing dat glas moontlik in verpakkingsmateriaal vir vrugte voorkom, is nie rede tot paniek nie, sê Hortgro Dienste.

Mnr. Anton Rabe, uitvoerende direkteur van Hortgro Dienste, sê: “Dit is nie nodig om paniekerig te raak nie. Die probleem sal ’n paar weke se vrugte wat verpak is, moontlik raak en vir ’n paar weke se ontwrigting sorg, maar daar is min risiko. Ons het sover nog geen probleme opgemerk nie.”


Die groep het luidens ’n vroeëre verklaring gesê Huhtamaki SA, wat die bedryf van ’n pulp van herwinde papier voorsien, het ’n kennisgewing uitgestuur oor die moontlike voorkoms van stukkies glas in sommige houers. Dit het betrekking op produkte wat tussen 12 September 2011 en 7 Maart 2012 gelewer is.


Rabe sê die bedryf kon voorkomend optree. Die besendings vrugte wat wel moontlik geraak word, word eenkant gehou sodat dit vir veiligheid herverwerk of vernietig kan word.


Uitvoere?

Volgens Rabe sal die probleem ’n uitwerking op uitvoer hê, “maar dit is moeilik om te sê wat dié impak sal wees.” Hy sê as aanvaar word dat al die vrugte wat moontlik geraak kan word, vernietig moet word, kan dit ’n verlies van tot R380 miljoen tot gevolg hê. “Maar dit is die ergste moontlike scenario. Ons meen dit is aansienlik minder.”


Die probleem en die isolering, en moontlike herverwerking van verpakte vrugte wat geraak kan word, gaan volgens Rabe wel vir ’n paar weke ontwrigting veroorsaak. Hy sê dit is tans hoogseisoen.

Geplukte vrugte moet in pakhuise verpak word en na markte en skepe toe gaan. Die produkte wat eenkant gehou word, kan haakplekke veroorsaak.


Rabe sê verskaffers en ander belanghebbendes doen alles moontlik om die beste produkte te lewer, maar hulle het Huhtamaki reeds gewaarsku dat eise ingestel gaan word. “Eise gaan ingestel word. Die bedryf kan en gaan nie die koste dra nie.”


’n Onafhanklike ondersoek na die voorval is aan die gang.


16 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
+0.1%
Rand - Pond
22.33
+0.4%
Rand - Euro
19.65
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Platinum
954.43
-0.6%
Palladium
1,435.63
+1.3%
Goud
1,964.18
-0.5%
Silwer
23.20
-0.6%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,888
+0.6%
Alle aandele
76,478
+0.6%
Hulpbronne 10
66,564
+0.2%
Industriële 25
103,478
+1.1%
Finansiële 15
15,600
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot