AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Vrugteboere pas aan met minder water

Vrugteboere het geen illusies oor die druk op die gebruik van water nie.

Vrugteboere doen alles in hul vermoë om met nuwe tegnieke en tegnologie minder water te gebruik, sonder om opbrengste te benadeel.

“Ons het geen illusies oor die toenemende druk op waterbronne nie en ons weet dié druk op die landbou gaan net toeneem,” sê mnr. Calla du Toit, 'n vrugteboer in die Witzenbergvallei.

Du Toit het op 'n mediagesprek wat deur TruCape gereël is, in Kaapstad gesê weens verskeie faktore, soos groeiende verstedeliking, gaan die landbou se toegang tot water al hoe minder raak. “Dit is eintlik 'n uitdaging vir ons produsente: Hoe kan ons dit hanteer? Wat gaan ons doen?”

Droogte forseer boere om aan te pas

Hy het vertel dat vrugteboere in die Witzenberg deur die droogte geforseer is om regulated deficit irrigation (RDI) toe te pas. “Die water is net nie meer tot boere se beskikking om oorbesproeiing toe te laat nie.

“Boere werk nou fyn uit in watter stadium van die produksiesiklusse van vrugtebome kan die boorde met minder water klaarkom, en wanneer ons boorde bietjie kan afskeep, sonder nadelige gevolge vir opbrengste. Dis net so belangrik om die waterbehoeftes van die verskillende kultivars te ken en besproeiing volgens dié kultivars se waterbehoeftes te beplan. Jy moet 'n balans vind,” sê Du Toit.

Deel hiervan is om die spoed van die pomp-aksies van waterpompe se turbines te reguleer. Dit loop hand-in-hand met goeie monitering van besproeiing, wat die afgelope jare vergemaklik is deur peilers (probes) in boorde. Peilers was vyf jaar gelede nog 'n skaars hulpmiddel in boorde, maar deesdae is dit noodsaaklik.

Leer by Israel

Du Toit sê beste plek om oor water te gaan leer, is in Israel. “Ons gebruik nuwe spuitjies uit Israel wat die toediening van water konsentreer as die wyer wye spuite wat voorheen gebruik is.”

TruCape is voortdurend besig om vrugteboere te help om beter resultate te behaal, soos die gebruik van nuwe dwerg-onderstamme, byvoorbeeld die Cornell/Geneva-appelreeks uit Amerika. Dié dwerg-onderstamme is voordelig omdat dit minder besproeiing benodig.

Vrugteboere benut ook tegnologie, soos die weer-toepassing van Hortgo. Du Toit sê weervoorspellings het die afgelope tyd baie verbeter, en hy praat met lof van Hortgro se toep. Dié tegnologie maak dit vir 'n boer moontlik om feitlik vanaf enige plek ter wêreld lesings van sy probes in sy boorde te kan sien en besproeiing daarvolgens te reguleer om water produktief te gebruik en versmorsing uit te skakel. “Dis 'n ongelooflike groot hulp.”

Lees ook: Van kondome tot kaolien teen droogte 

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot