AFGRI
BEAN
27 Jan
-
9646,8
167,80
CORN
27 Jan
-
4639
67,00
SOYA
27 Jan
-
9560
78,00
SUNS
27 Jan
-
11500
-212,00
WEAT
27 Jan
-
6659,8
96,80
WMAZ
27 Jan
-
4530
-20,00
YMAZ
27 Jan
-
4540
16,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Vrugtediewe: Plaaswerkers, hul kinders loop ook deur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die landbougemeenskap betoog buite die Paarlse landdroshof om onder meer bewusmaking rondom vrugtediefstal en die gepaardgaande misdaad in die dorp te skep. Foto: Candice Jantjies
Die landbougemeenskap betoog buite die Paarlse landdroshof om onder meer bewusmaking rondom vrugtediefstal en die gepaardgaande misdaad in die dorp te skep. Foto: Candice Jantjies
Dis nie net boere wat skade ly weens vrugtediefstal in die distrik Paarl nie.

Plaaswerkers van die distrik Paarl sê hulle loop ook deur onder die vrugtediefstal en die gepaardgaande misdaad in die dorp. Werknemers van mnr. JT Basson, een van die twee boere wat vir die noodlottige skietvoorval op die vrugtesmous mnr. Chatwell Rogers aangekla word, het onlangs saam met ander boere in die omgewing vreedsaam betoog voor die plaaslike landdroshof.

Die doel met die betoging was om morele ondersteuning aan die twee boere te bied en om bewusmaking rondom vrugtediefstal en misdaad in die dorp te skep, sê mnr. Francois de Manielle, ’n boer van die distrik.

“Dit moes nooit gebeur het nie. Dis ’n tragiese voorval,” sê De Manielle oor die voorval. Hy meen dat dit verhoed kon gewees het as die polisie, owerhede en plaaslike regering aandag geskenk het aan die probleem.

Hy beweer dat vrugtediefstal só ’n algemene verskynsel geword het dat die hof dié sake begin uitgooi het. Die polisie wil nie aandag daaraan gee nie, want die polisie beskou vrugtediefstal as ’n geringe misdaad.

Die groep beweer dat vrugtediewe boere en plaaswerkers gereeld aanrand en dreig wanneer hulle betrap of aangekeer word.

De Manielle sê plaaswerkers word aangeval en beroof. Hul geld word afgevat wanneer hulle dit gaan trek, en hul kruideniersware ook. Op een van die plase het ’n vrugtedief ’n gat in ’n plaaswerker se kop geslaan.

Francois de Manielle
Mnr. Francois de Manielle, ’n Paarlse boer en deelnemer aan die betoging, meen dat vrugtediefstal ’n ernstige misdaad is wat as sodanig hanteer moet word. Foto: Candice Jantjies
vrugtediefstal
Plaaswerkers en boere in die Paarl word na bewering gereeld deur vrugtediewe aangerand. Hulle betoog buite die Paarlse landdroshof om onder meer bewusmaking rondom dié kwessie te skep. Foto: Candice Jantjies

Werksverliese weens diefstal

Die plaaswerkers wil anoniem bly weens vrees dat hulle deur die diewe aangeval sal word. “Ons is elke dag op die plaas. Dis ’n gevaar vir ons om ons name te noem, want hulle ken ons,” sê een van die werkers oor die diewe. “Maar ons werk vir mnr. JT Basson.”

Baie van hulle sit gereeld sonder werk, omdat die oes baie kere weens die grootskaalse diefstal nie groot genoeg is nie. “Hoe moet ons dan betaal word as daar nie werk vir ons is nie?” vra een van die plaaswerkers.

De Manielle sê boere in die gebied het sedert die instelling van die inperking in Maart verlede jaar verliese van sowat R2,7 miljoen gely weens vrugtediefstal.

Kinders ook geteiken

Na bewering beroof en rand die diewe die plaaswerkers se kinders gereeld aan. “Hulle vat die kinders se goed af – hul geld en rugsakke. En dan dreig hulle hulle ook,” sê een van die plaaswerkers.

Hul versoek is dat die regstelsel na albei kante van die saak moet kyk.

Basson en mnr. John Woest is op borgtog van R5 000 elk vrygelaat. Die verhoor is tot 26 Januarie 2022 uitgestel, luidens ’n onlangse berig in Netwerk24.

Eenvoudige oplossing

De Manielle stel voor dat die polisie saam met die landbougemeenskap werk om oplossings te vind. “Die oplossing is eenvoudig,” sê hy. “Stop die verkoopsketting.”

Hy stel ’n aantal maniere voor waarop dit gedoen kan word. Een daarvan is dat vrugtesmouse bewyse van aankope aan die polisie moet kan toon. En as hulle nie kan nie, moet op die vrugte beslag gelê word en dan kan dit aan behoeftige mense uitgedeel word. “Ons wil nie honger mense vrugte weier nie. Daar is baie honger mense in die dorp. Gee dit vir hulle en aan die skuilings vir haweloses.”

Die munisipaliteit kan ook rooi lyne op die pad aanbring waar onwettige vrugtesmouse handel dryf, voeg hy by. “Mense wat stilhou om by hulle te koop, kan dan beboet word. Só sit jy die verkoopsketting stop.” 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.22
-0.2%
Rand - Pond
21.28
+0.3%
Rand - Euro
18.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.23
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,006.26
+0.2%
Palladium
1,650.36
-1.0%
Goud
1,928.11
-0.1%
Silwer
23.51
-1.7%
Brent-ruolie
87.47
+1.5%
Top-40
74,839
+0.5%
Alle aandele
80,853
+0.4%
Hulpbronne 10
77,962
-0.3%
Industriële 25
103,809
+0.6%
Finansiële 15
16,340
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Let go and let God
Eks uniek met ñ twist😊. haat konflik en jaloesie. I'm a born again son of God🙌 soek vrede. geduld. en ek haat leuens
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot