AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9385
29,00
CORN
30 Sep
-
4796,8
8,80
SOYA
30 Sep
-
9485
93,00
SUNS
30 Sep
-
10260
55,00
WEAT
30 Sep
-
7120
20,00
WMAZ
30 Sep
-
4930,8
38,80
YMAZ
30 Sep
-
4888
37,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vrugtevlieg volg vloede

Miljoene is bewillig om die skielike toename van indringer-vrugtevlieë in die noorde van die land te bestry.

R10 miljoen is bewillig vir die bestryding van ’n skielike toename in indringer-vrugtevliegbevolkings in die noorde van die land. Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye skryf die Bactocera invadens se toename toe aan die oorstromings wat dié streek in Januarie ervaar het.

Boere van Zeerust, teen die Limpoporivier tot by Musina, die Tshipise- en Nwanedi-gebied, Witvlag, Levubu, Thohoyandou, Deerpark, Letsitele, Hoedspruit, Burgersfort, Mbombela, Malelane en Komatipoort word almal beïnvloed.

In 2012 was daar sporadiese voorkoms van die pes, maar die gevaar is vinnig in die bek geruk. Die enigste areas wat sedertdien steeds onder kwarantyn is, is Tshidzini, Beitbrug, Witvlag, Tshipise en Komatipoort.

Die Departement se Jan-Hendrik Venter maan klein- en kommersiële boere om deurentyd goeie gesondheids-praktyke toe te pas. “Vrugte wat van bome afgeval het of nie gebruik gaan word nie, moet liefs ’n half meter ondergrond begrawe word. Indien dit onmoontlik is, kan ’n digte plastieksak gebruik word om die vrugte in te seël en in die son gelaat word. Op hierdie wyse is daar bykans geen kans dat die pes kan ontsnap nie,” meen Venter.

Monitering word deurgaans deur die Departement gedoen om die doeltreffendheid van behandelings te bepaal, asook die ontwikkeling van indringer-vrugtevliegbevolkings in alle landbou-gebiede in die land. 

Vir meer inligting skakel Jan-Hendrik Venter by 012 319 6384 of kontak hom per epos: janhendrikv@daff.gov.za.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.0%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,667.63
+0.4%
Silwer
19.07
+1.3%
Palladium
2,217.07
+0.5%
Platinum
875.03
+0.8%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,388
+0.8%
Alle aandele
63,674
+0.7%
Hulpbronne 10
60,587
+1.3%
Industriële 25
77,137
+0.5%
Finansiële 15
13,780
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot