AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Vrye mark koud met nuwes in landbou’

Hy is verras oor die suksesverhale by vennootskappe in SA, maar die vrye mark is daarenteen nie vriendelik teenoor nuwe toetreders in die landbou nie, sê mnr. Jannie de Villiers.

Die landboubedryf, boere en landelike gemeenskappe sal moet skouer aan die wiel sit om vennootskappe met die staat te laat slaag.

Mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan Suid-Afrika, sê van die vennootskappe waarmee die private sektor die staat sal moet help, is onder meer op die gebied van navorsing, grondhervorming en die vestiging van nuwe boere.

De Villiers het op die kongres van Agri Noord-Kaap in Kimberley die sukses van vennootskappe bespreek. "Ek is aangenaam verras oor die hoë persentasie van suksesverhale ten opsigte van vennootskappe wat in die land werk," sê hy. "Die paar mislukkings skep egter die wanvoorstelling dat vennootskappe oor die algemeen nie werk nie."

Volgens De Villiers kan beter samewerking met die staat in die geval van boervestiging 'n meer positiewe uitslag tot gevolg hê. "Ons is nog elkeen met ons eie projekte besig weens 'n tekort aan wedersydse vertroue. Ons het nie genoeg geld daarvoor in die private sektor nie en sal met die staat met sy hulpbronne moet saamwerk om sukses te bereik."

Volgens hom is dit te danke aan die talryke suksesverhale van vennootskappe wat wel werk, wat meehelp dat die vrye mark in Suid-Afrika nog gedy. "Maar die vrye mark is daarenteen nie vriendelik teenoor nuwe toetreders in die landbou nie," hyet hy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot