AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

‘Vryemarkstelsel skep welvaart’

Die vryemarkstelsel is die beste manier is om welvaart te skep, terwyl kapitalisme een van die swakste stelsels is om welvaart tussen ryk en arm te verdeel.

Die vryemarkstelsel (wat reeds 250 jaar lank bestaan) is die beste manier is om welvaart te skep. Daarteenoor is kapitalisme een van die swakste stelsels om welvaart tussen ryk en arm te verdeel, sê prof. Piet Naudé, direkteur van die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit se sakeskool.


Naudé het gesê die wêreldwye ekonomiese resessie het die vrye mark ’n knou toegedien. Nie weens die groot geld wat in ekonomieë ingepomp is om ’n ekonomiese katastrofe af te weer nie, maar omdat mense vertroue in instellings, soos banke, verloor het.


Met verwysing hoe een geslag se besluite die volgende geslag se lewe beïnvloed, het hy verwys na die koms van die ploeg in 1360 in Europa wat die landbourevolusie ingelei het.

“Wat egter nie destyds besef was nie, is dat dit ook die gewelddadige interaksie tussen die mens en die natuur ingelei het. Toe die eerste rolpers sy verskyning gemaak het, is daar nie besef hoeveel plantasies nodig sou wees om die drukkersbedryf in stand te hou nie. Dit geld ook die eerste stoomenjin en nou die koms van die digitale kapitalisme en globalisering.”


Hy is bekommerd dat die wêreld baie laat wakker geskrik het om te besef dat daar nie onbeperkte groei kan wees in ’n beperkte omgewing nie.


“Selfs tot vandag is daar nog geen afdwingbare kontrak om die verwoestende uitwerking wat die mens op die natuur het, te keer nie. Die verantwoordelikheid en uitdaging van die huidige geslag is om stelsels in werking te stel wat ekonomies volhoubaar, maatskaplik aanvaarbaar en ekologies vriendelik sal wees.


31 Augustus 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die is nie vir bang dames nie, Is jy dapper of mal genoeg ?
Ek loop nie graag heeldag my eie beeld en polish nie, ek verkies dat mense my leer ken en dan self besluit hoekom hulle van my hou of nie hou nie. Nie een van ons is perfek nie,...
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot