AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vryemarkstigting vereer Derek Hanekom

Lukrake, impulsiewe besluite oor beleid kan vernietigend vir die landbou wees. Daarom moet die Regering alle feite in ag neem en die moontlike ekonomiese gevolge daarvan deeglik oorweeg voordat beleid verander word.

Dié waarskuwing van die Vryemarkstigting is vervat in 'n persverklaring oor die Vryemarktoekenning vir 2002 wat die stiging verlede week aan mnr. Derek Hanekom, voormalige Minister van Landbou en Grondsake, oorhandig het.

Mnr. Eustace Davie, 'n direkteur van die Vryemarkstigting, het aan Landbouweekblad gesê dié toekenning word gegee aan mense wat buitengewone bydraes tot ekonomiese vryheid maak.

Mnr. Hanekom het in 1996 die nuwe Wet op die Bemarking van Landbouprodukte deur die parlement gevoer. Dit het gelei tot die afskaffing van landboubeheerrade wat "vir dekades tot nadeel van boere en verbruikers" die bemarking van landbouprodukte gereguleer het.

Dié veranderinge het 'n einde gemaak aan die beheerrade se onekonomiese prysvasstellingsmeganismes en Suid-Afrikaanse boere gedwing om kennis te neem van wêreldmarkte. 'n Termynmark wat boere van werklike inligting oor pryse voorsien het en waarbinne hulle die risiko van prysskommelings kon bestuur, het ontwikkel.

"Beskerming van boere ten koste van verbruikers het verdwyn en Suid-Afrikaanse boere het meer doeltreffend geword, meer bedag op wat verbruikers verlang en mededingender op wêreldmarkte. Hoewel al hierdie veranderinge nie so ooglopend is vir die algemene publiek nie, het alle Suid-Afrikaners tog daarby baat gevind," sê mnr. Davie.

Net omdat graanpryse hoog is en daar vanjaar wêreldwyd koring- en mielietekorte is, eis baie mense nou die herinstelling van beheerrade - volgens mnr. Davie 'n "ondeurdagte" versoek.

"Volgens ekonomiese teorie sal hoër pryse produksie stimuleer. Dit sal lei tot verhoogde aanbod wat pryse sal laat daal. 'n Verhoging van 40 % in trekkerverkope vir dié jaar dui daarop dat Suid-Afrikaanse boere reeds beplan om meer te produseer."

Mnr. Hanekom is ook vereer vir die grondhervormingwetgewing wat gedurende sy termyn as Minister van Landbou gepromulgeer is. Mnr. Davie sê dié wetgewing het reg laat geskied aan die slagoffers van gedwonge verskuiwings en grondloses toegang tot grond gegee.

16 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot