AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vrystaat: Boere kla ook oor swak paaie

Die Vryheidsfront Plus vereis dringende aandag aan Vrystaatse paaie, wat van die swakste en gevaarlikste in die land is.

Die Vryheidsfront Plus in die Vrystaat het ’n dringende brief aan die LUR vir paaie in die provinsie, mnr. Butana Komphela, gestuur oor talle grond- en teerpaaie in die Vrystaat wat tot so ’n mate verval het dat dit lewensgevaarlik is om dit te gebruik.

Die party gaan foto’s van die spesifieke paaie ook aan Carte Blanche stuur sodat die publiek en die Regering die verval kan aanskou, sê mnr. Jan van Niekerk van dié party. Hy sê die uiters swak toestand van verskeie paaie in die provinsie verhoed dat boere hulle produkte oor hierdie paaie kan vervoer. Talle boere het reeds klagtes oor die paaie ingedien, maar die Regering gee geen aandag daaraan nie. “Die toestand is so ernstig dat vervoermaatskappye weier om veevoer en ander produkte oor hierdie paaie te vervoer.”

Omdat die Vrystaat sentraal in Suid-Afrika geleë is, gebruik byna al die provinsies baie van die provinsie se paaie en daarom behoort die nasionale Regering ’n groot bydrae te lewer om die Vrystaat se paaie in stand te hou.

Die Vrystaat het R449 740 miljoen vanaf die Nasionale Tesourie ontvang vir paaie in die provinsie wat voor 31 Maart vanjaar bestee word. “Die VF Plus hoop van harte dat die geld betyds gebruik sal word om die toestand van die provinsie se paaie te verbeter,” sê Van Niekerk.

“Die party eis dat baie dringend aandag aan die paaie in die Vrystaat gegee moet word, omdat hierdie paaie van die swakste in die land is.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot