AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vrystaat Landbou vra kalmte na aanvalle

Vrystaat Landbou vra vir kalmte ná ’n berig glo die indruk gewek het dat veiligheidstoestande buite beheer is.

Vier plaasaanvalle het sedert Saterdag (24 November 2012) in die Vrystaat voorgekom. In die eerste voorval is die 54-jarige mnr. Christopher Peerce, ’n Britse burger, op sy plaas naby Ficksburg vermoor.

Luidens ’n berig in Volksblad het die ander drie aanvalle Maandag (26 November 2012) naby Clocolan, Virginia en Wesselsbron plaasgevind.
 
In een van die voorvalle is ’n 70-jarige vrou van Wesselbron helder oordag op die plaas One Tree Farm deur vyf mans aangeval terwyl sy haar hanslam melk gegee het. Sy het ligte beserings opgedoen. In die tweede voorval is me. Linda Oelfzee van Virginia deur haar honde wakker geblaf, met aanvallers wat ’n klip deur een van haar kamerruite gegooi het. Sy het haarself in haar kamer toegesluit en hulp ontbied.
 
Twee plaaswerkers is op dieselfde dag op die plaas Spes Bona deur ’n gewapende man aangeval en vasgebind. Die verdagte het geld en selfone van die mans geëis.
 
Moontlike toename
Volgens Vrystaat Landbou (VL) is die gebeure kommerwekkend en kan dit dui op ’n toename in voorvalle op plase in die provinsie. “’n Oproep tot kalmte en perspektief is egter nodig. Daar moet beslis onderskeid getref word tussen voorvalle op plase en ’n moord wat gepleeg is. Misdaad vind in landelike sowel as stedelike gebiede plaas.”
 
Die organisasie het die moord op Peerce ten sterkste veroordeel en moedig boere aan om paraatheid as ’n lewenswyse toe te pas. Volgens ’n verklaring sê die VL ’n verdagte in ’n voorval op ’n plaas in die Suid-Vrystaat het bevestig dat ander plase in dié omgewing nie in die visier is nie vanweë die paraatheid van die boere in dié gebied.
 
’n Kennisgewing word wel gerig dat ’n toename in onstabiliteit in landelike gebiede weens ongunstige sosiaal-ekonomiese toestande te wagte kan wees.

“Die landelike gemeenskap sal hierdie situasie moet bestuur tot voordeel van almal wat daar woons. Private inisiatiewe binne die raamwerk van die landswette en met die samewerking van die SA Polisiediens is noodsaaklik vir ’n veiliger omgewing.”
 
Bron: Volksblad

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
-0.3%
Rand - Pond
20.12
-0.1%
Rand - Euro
17.62
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,700.97
-0.7%
Silwer
20.39
-1.3%
Palladium
2,254.04
-0.4%
Platinum
933.00
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,093
-0.5%
Alle aandele
65,486
-0.5%
Hulpbronne 10
62,882
-0.6%
Industriële 25
79,542
-0.6%
Finansiële 15
13,985
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot