AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Vrystaat se veiligheid kry hupstoot

OVK het ’n bakkie aan Vrystaat Landbou se veiligheidslessenaar beskikbaar gestel om landelike veiligheid te help bevorder.

Vrystaat Landbou het in September vanjaar twee veiligheidsrisiko-analiste, dr. Jane Buys en mnr. Gernie Botha, in diens geneem om die lessenaar te bestuur en stel die ondersteuningsgebaar van OVK hoog op die prys.

Volgens die statistiek wat die lessenaar al uit mediaberigte en ander bronne kon insamel, is daar ’n opwaartse tendens wat betref die aantal insidente op plase en/of kleinhoewes gedurende September en Oktober vanjaar vergeleke dieselfde tydperk verlede jaar. Gedurende 2013 is drie insidente aangemeld waarin landbouers, hul families en/of werkers deur misdadigers aangeval is. Tydens dieselfde tydperk in 2014, het 10 insidente voorgekom. Dit blyk ‘n toename van 70% te wees.

Dit wil voorkom asof die oorgrote meerderheid van die onlangse insidente in die provinsie (sowat 50%) meerendeels op Maandae en Dinsdae voorgekom het, met sowat 50% daarvan tussen 19:00 en 23:00. Wat onrusbarend is, is die groot aantal verdagtes betrokke by die insidente. In 70% van die gevalle was groepe van tussen vier en nege verdagtes betrokke. In die kalenderjaar van 2013 het 29 insidente plaasgevind, terwyl 33 insidente alreeds teen Oktober 2014 vir die provinsie aangeteken is. Dít verteenwoordig ’n toename van 12.12%.

Die brutaliteit waarmee die meeste van die misdade gepleeg word, plaas weereens die fokus op die erns van die saak. In die helfte van insidente roof misdadigers geld, gevolg deur selfone en vuurwapens, wat in 30% van insidente voorgekom het. Landbouers moet dus daarop let om nie groot hoeveelhede geld in hul huise aan te hou wat hulle sodoende blootstel as teikens vir opportunistiese misdadigers nie.

Die OVK-groep se bedieningsgebied strek oor onder meer die Vrystaat asook langs die Lesothogrens, en landbouers en OVK se kliënte se veiligheid is vir die onderneming ’n prioriteit. “OVK weet watter goeie werk Vrystaat Landbou saam met die nodige strukture verrig om landbouers te beveilig. Dit is dus vir die OVK-groep ’n voorreg om by Vrystaat Landbou betrokke te wees om hul behulpsaam te wees om hul werk tot volle potensiaal voort te sit,” aldus mnr. Stefen Oberholzer, besturende direkteur van die OVK-groep.

Vrystaat Landbou en OVK wil graag landbouers aanmoedig om paraat te wees tydens die Feestyd, en om te onthou dat hulle eerste verantwoordelik is vir hulle eie veiligheid. “Wees waaksaam tydens die Feestyd, ook as familie en vriende kom kuier, en doen alles moontlik om julle veiligheid te probeer verseker,” aldus Vermeulen en Oberholzer.

OVK-VL-Bakkie-Oorhandiging 011

Op die foto verskyn mnre. Stefan Oberholzer, besturende direkteur van OVK-groep, Henk Vermeulen, hoofbestuurder van Vrystaat Landbou en Manie Botha, voorsitter van die direksie van die OVK-groep, by die oorhandiging van die bakkie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot