AFGRI
BEAN
02 Feb
-
9604
-189,00
CORN
02 Feb
-
4550,4
-19,60
SOYA
02 Feb
-
8815
-94,00
SUNS
02 Feb
-
11369,8
71,80
WEAT
02 Feb
-
6722
-47,00
WMAZ
02 Feb
-
4298,6
-13,40
YMAZ
02 Feb
-
4419
-26,00

Vrystaat steun mediasiemodel

Vrystaat Landbou ondersteun die meganisme waarmee geskille besleg kan word as een van die doelstellings van die konsepwet op verblyfreg vóór dispute na die howe verwys word.

Vrystaat Landbou ondersteun die meganisme waarmee geskille besleg kan word as een van die doelstellings van die konsepwet op verblyfreg vóór dispute na die howe verwys word.


Mnr. Dirk van Rensburg, voorsitter van Vrystaat Landbou se grondsakekomitee, sê die voorgestelde wetsontwerp kan nie in sy huidige vorm sy doelstellings bereik nie. Vrystaat Landbou het in sy kommentaar op die wetsontwerp gesê die konsepwet stel ’n ongekontroleerde beheer voor ten opsigte van kommersiële landbougrond.


Dit kan tot ongunstige gevolge vir die eienaar en die kommersiële landbou lei. Van Rensburg sê die burokratiese en duur uitsettingsprosedure in die voorgestelde wet gewing maak dit eintlik onmoontlik vir grondeienaars om plaasbewoners uit te sit, selfs al is die uitsetting wettig.


“Die wetsontwerp sal nie beter voedselsekerheid en werksgeleenthede bewerkstellig nie, maar eerder die teenoorgestelde uitwerking hê. Dit sal ook nie harmonie tussen eienaars en plaasbewoners op plase bevorder nie omdat verskeie partye nou mededingende en soms botsende belange gaan hê op dieselfde stuk grond.”


24 Maart 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.3%
Rand - Pond
20.91
+0.9%
Rand - Euro
18.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.69
+0.9%
Palladium
1,652.17
-1.0%
Goud
1,913.10
-1.9%
Silwer
23.46
-2.1%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,629
-0.1%
Alle aandele
79,802
-0.0%
Hulpbronne 10
74,686
-0.6%
Industriële 25
102,624
+0.1%
Finansiële 15
16,551
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Let's meet for 🍷🍷We will know if there is a connection
I love too make a fire for the braai, open a bottle of red, enjoy lots of laughtterr but can also do the romantic dinner or picnic in the bush. Can go on for ever here but then...
Kom Ons Gesels😁
Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie??? Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁 Ek hou van dans maar het nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot