AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9000
-16,00
CORN
05 Okt
-
4907
27,00
SOYA
05 Okt
-
9248
-17,00
SUNS
05 Okt
-
10203
-7,00
WEAT
05 Okt
-
7204,8
35,80
WMAZ
05 Okt
-
4960
44,00
YMAZ
05 Okt
-
4871,4
15,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vrystaatse boere: Waak teen brande

’n Streng waarskuwing is aan Vrystaatse boere gerig om die nodige voorbereidings vir veldbrande te tref nadat die weerburo hoë temperature voorspel het.

’n Streng waarskuwing oor veldbrande is aan Vrystaatse boere gerig nadat die weerburo hoër as normale temperature vir die res van die jaar in die provinsie voorspel het.


Mnr. Malcolm Procter, adjunkdirekteur van bos- en veldbrandtoesig by die Vrystaatse departement van landbou, bosbou en visserye, sê gemiddelde tot onder-gemiddelde reënval word ook tot in Desember vanjaar verwag.


“Ons is nogal regtig bekommerd hieroor, aangesien die grootste deel van verlede jaar se erge veldbrande in September voorgekom het. Dié voorspelling is ook in teenstelling met die bo-gemiddelde reënval wat die buro vroeër vanjaar vir die streek voorspel het,” verduidelik Procter.


Waarskuwing 

“Ons wil dus ’n streng waarskuwing aan boere rig om die nodige voorbereidings te tref,” aldus Procter. Hy sê in September verlede jaar het meer as 202 000 ha in 114 brande afgebrand.


Die syfer vir Augustus vanjaar staan reeds op 120 286 ha in 223 brande. “Dit is opmerklik dat die meeste van dié brande voorgekom het in dele waar dit in 2002 laas gebrand het.


Én omdat dit so lanklaas in van dié gebiede gebrand het, word die nodige voorbereidings nie noodwendig getref nie. Eienaars van kleinhoewes moet ook op hul hoede wees,” waarsku Procter.


Hulp

Intussen doen Vrystaat Landbou ’n beroep op die landbougemeenskap om die boere wat deur die brand geraak is, met voer- en ander skenkings by te staan. Die organisasie sê hy maak tans opnames van die presiese skade op plase, en sal daarvolgens bepaal watter gebiede watter hulp benodig.


Volgens die VL sê Procter van die hoofredes vir die brande wat tot dusver voorgekom het, was die onbeheerde hantering van as deur plaaswerkers en -bewoners, brande wat van munisipale asgate versprei het asook Eskom-brande.


Enige iemand wat ’n skenking wil maak, kan Carmen Frylink by tel. 051 444 4609 of carmen@vslandbou.co.za kontak. Die jongste opname van die brande en die weervoorspelling wat aan Procter voorsien is, is hierby aangeheg.


26 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.70
-0.4%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,716.31
-0.6%
Silwer
20.73
-1.6%
Palladium
2,315.34
-0.3%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,706
-0.2%
Alle aandele
66,192
-0.2%
Hulpbronne 10
63,876
-1.1%
Industriële 25
80,102
+0.0%
Finansiële 15
14,159
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot