AFGRI
BEAN
31 Jan
-
9832,4
119,40
CORN
31 Jan
-
4705
17,00
SOYA
31 Jan
-
9680
65,00
SUNS
31 Jan
-
10970
-252,00
WEAT
31 Jan
-
6815
33,00
WMAZ
31 Jan
-
4431
-51,00
YMAZ
31 Jan
-
4540
30,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Vrystaatse grondpryse onder loep geneem

Vrystaatse grondpryse in die 12 maande tot Junie vanjaar is in hierdie ontleding ter sprake.

Grondpryse in 14 van 42 distrikte (sowat 33,3%) in die Vrystaat het laer geneig in die 12 maande tot Junie vanjaar. In sewe distrikte, onder meer Welkom, Wepener en Zastron, was daar geen transaksies nie.

Die ontleding van grondverkope is vir grond van meer as 10 ha. Verskeie distrikte het egter wesenlike stygings in grondpryse getoon. Pryse het veral gestyg in die distrikte Bloemfontein (21,4%), Fauresmith (19,9%), Ficksburg (16,6%), Kroonstad (14,8%) en Viljoenskroon (17,6%). Distrikte waar dalings in grondpryse voorgekom het, sluit in Marquard (14,3%), Odendaalsrus (10,6%) en Smithfield (8,4%).

Transaksies

In die ontledingsperiode is 718 ooreenkomste gesluit, wat 335 681 ha teen R4,632 miljard behels het. Daarvan was 59 transaksies van kleur – 8% van die totaal.

Dié soort transaksies sluit in verhandelings tussen individue (43), regeringsaankope (8) en grond verkry vir stedelike ontwikkeling (3). Dit het 25 342 ha (7,5%) teen R918 miljoen – 19,8% van die totale waarde – behels. Van die totaal was 62 transaksies vir grond van minder as 50 ha (9%), met die meeste transaksies (376 of 52%) vir grond van 300 ha of meer.

Statistieke vir ál die provinsies is op Landbou. com beskikbaar, asook meer besonderhede, soos wie die transaksies aangegaan het. Klik hier.

Dit behels:

¦ Statistieke.

¦ Besonderhede oor alle plaasverkope binne ’n distrik.

¦ Ontleding van die randwaarde per hektaar van transaksies in elke distrik.

* Johann Bornman is ’n ekonoom en voorsitter van Agri Development Solutions.

grond

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.45
-0.3%
Rand - Pond
21.50
-0.0%
Rand - Euro
18.89
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.24
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
999.00
-0.2%
Palladium
1,622.13
-0.9%
Goud
1,904.62
-1.0%
Silwer
23.11
-2.1%
Brent-ruolie
84.90
-2.1%
Top-40
73,440
-1.2%
Alle aandele
79,429
-1.1%
Hulpbronne 10
76,064
-2.4%
Industriële 25
101,989
-0.7%
Finansiële 15
16,205
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Tiek jy dalk my boksies?
Ek is 'n onafhanklike, selfversorgende weduwee, gebless met 'n skerp sin vir humor en 'n kreatiewe streep. Ek is lief vir mense, hou van kuier, die natuur en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot