AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Vrystater die Vroueboer van die jaar

‘n Oos-Vrystaatse vrugteboer is as die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se nasionale Vroueboer van die Jaar aangewys.

‘n Oos-Vrystaatse vrugteboer is as die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se nasionale Vroueboer van die Jaar aangewys.


Mev. Pam Fyvie van die plaas Deveron buite Harrismith boer met onder meer 60 ha appels onder skadunet en 20 ha bloubessies en swartbessies.


‘n Oorstelpte Fyvie, ook wenner in die kategorie vir uitvoer-vroueboere, het tydens die oorhandiging in die Mittah Seperepere-konvensiesentrum in Kimberley totale prysgeld van R750 000 van Minister Tina Joemat Pettersson en haar adjunk, dr. Pieter Mulder, ontvang.


Mev. Sizakele Khumalo, presidentsvrou, het ook die geselligheid bygewoon.

Vroueboere en ‘n vroue-plaaswerker is in sewe kategorieë deur die departement vereer, van bestaansboere tot kommersiële boere. Prysgeld in die onderskeie kategorieë het van R100 000 tot R500 000 gewissel.


Fyvie bedien ‘n unieke nismark omdat haar appels danksy die Oos-Vrystaatse koue elke seisoen twee tot drie weke vóór die Wes-Kaapse produk op die winkelrakke in Europese en Oosterse uitvoermarkte is.


Die appels word ook na ander Afrika-lande uitgevoer. Fyvie het onlangs ‘n versappingsaanleg by haar boerdery gevoeg, waar appels wat nie vir uitvoer geskik is nie in sap verwerk word.


Die bessies word binnelands bemark, aan kopers soos Woolworths, die Shoprite-groep se Freshmark, en op die Johannesburgse varsproduktemark.

Fyvie boer al sedert 1991 saam met haar man, Neil, op hul plaas.


Sy was ook baie opgewonde dat een van haar werkers, me. Cindy Radebe, as vanjaar se Vrystaatse Vroue-plaaswerker van die Jaar aangewys is. Radebe het as koolplanter op die plaas begin, en haarself opgewerk tot waar sy vandag administrasie en duisende rande se verkope in die kantoor behartig, sê Fyvie.


25 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot