AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vrystaters wikkel met grondsake

'n Projek om grondhervorming in die Vrystaat te bevorder, die Kies jou buurman-projek, is deur die Vrystaatse departement van landbou en Vrystaat Landbou (VL) bekend gestel.

Mnr. Jac Olivier, direkteur van voorligting en landbou-ontwikkeling in die departement, sê met dié projek word kommersiële boere die geleentheid gegee om voorstelle te maak oor watter nuwelingboere langs hulle gevestig moet word. Só kan 'n goeie verhouding tussen bure bewerkstellig word.

Boere kan kies wie langs hulle bly deur byvoorbeeld van hul grond aan hul eie plaaswerkers te verkoop. Hulle kan ook groepe nuwelingboere aanwys vir grond wat op die mark kom. Kommersiële boere kan help om nuwelingboere en hul boerdery op die been te bring.

Eiendomsagente word gevra om, as grond op die mark kom, met die buurman in verbinding te tree. Amptenare van die departement sal as deel van dié projek vergaderings van boereverenigings bywoon en grondhervormingsprogramme bekend stel.

Meer as 30 000 ha is teen Maart vanjaar aan nuwelingboere toegeken. Dit is 'n derde van die grond wat in die hele land herverdeel is. Die doel met grondhervorming is om 30 % van Suid-Afrika se landbougrond teen 2015 te herverdeel. Die Vrystaat se mikpunt is 30 000 ha per jaar. Dit is binne tien maande bereik.

Mnr. Lullu de Jager van VL sê die organisasie steun grondhervorming mits dit op 'n grondslag van gewillige koper en gewillige verkoper volhoubaar is, nie plakkery bevorder nie en kommersieel is. Dit moet só toegepas word dat 'n Zimbabwe-situasie voorkom word.

Junie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot