AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

VS boer skuldig aan moord

’n Boer van Verkeerdevlei is skuldig bevind aan die moord op 'n onwettige jagter wat hase op sy plaas gejag het.

Die dood van ’n onwettige haasjagter in 2010 is voor die deur van ’n boer van Verkeerdvlei gelê. Die 69-jarige mnr. Louis Maree van die plaas Waterval is skuldig bevind aan die moord op mnr. Chankie Botsane.

Botsane het op 27 Maart 2010 met honde op plase in die distrik gejag, berig Volksblad. Regter Shamin Ebrahim het in die Vrystaatse Hooggeregshof bevind die staat het bo redelike twyfel bewys dat Maree skuldig is.

Gedink dis ’n hond
Maree se weergawe van die voorval, dat hy onder die indruk was dat hy ’n hond geskiet het, was volgens Ebrahim onbevredigend en ’n leuen. Botsane is met ’n .38-jaggeweer geskiet. 

Mnr. Nicolaas van Aswegen, ’n medebeskuldigde, is op ’n aanklag van aanranding met die opset om ernstig te beseer, vrygespreek. Hy en Maree is vroeër op aanklagte van die onwettige rig van ’n vuurwapen en opsetlike saakbeskadiging vrygespreek. Van Aswegen is toe ook op ’n aanklag van moord vrygespreek, en Maree op ’n aanklag van aanranding.

Maree is Maandag op borgtog van R10 000 vrygelaat, en moet weer op 19 April 2013 in die hof verskyn.

Bron: Volksblad

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-1.0%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,711.71
-0.9%
Silwer
20.52
-2.6%
Palladium
2,250.50
-3.1%
Platinum
920.50
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
'n Horison vol Avonture
Weet wat ek doen en wat ek wil hê in die lewe. Sober gewoontes, opreg en dinamiese optimis. Hou van opregte mense Avonturier, hou van alles waarvan manne hou Roei, gholf, fiets...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot