AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9724,8
70,80
CORN
30 Jan
-
4600
8,00
SOYA
30 Jan
-
9400
-135,00
SUNS
30 Jan
-
9951
-269,00
WEAT
30 Jan
-
6782
73,00
WMAZ
30 Jan
-
4355
-63,00
YMAZ
30 Jan
-
4484,6
-49,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

VS-boere gewaarsku teen hondsdolheid

Boere in die Vrystaat word gewaarsku om op die uitkyk te wees vir tekens van hondsdolheid onder hul diere ná gevalle in Ladybrand, Brandfort en Zastron bevestig is.

Gevalle van hondsdolheid is in Ladybrand, Brandfort en Zastron bevestig en boere word gewaarsku om op die uitkyk te wees vir enige tekens daarvan onder hul diere.

Mnr. Henk Vermeulen, hoof uitvoerende beampte van Vrystaat Landbou, sê ’n bees is verlede week in Brandfort van kant gemaak omdat dit vermoedelik die siekte onder lede gehad het.

Dr. Kgaugelo Mashishi, hoof van die veeartsenydiens in die provinsie, sê ná die eerste positiewe resultate in Ladybrand gevind is, is die publiek van die uitbreking in kennis gestel. Die Vrystaatse department van gesondheid is ook versoek om enige moontlike hondbyt-voorvalle by die staatsveearts aan te meld.

Die uitbreking in Zastron het volgens Mashishi op ’n plot plaasgevind.Geen inentingsveldtog vir troeteldiere is derhalwe nodig nie. ’n Inentingsveldtog vir troeteldiere sal wel dié week in Bothaville en Brandfort plaasvind.

Vinnig optree

Intussen sê Vermeulen boere moet onthou dat hulle self hul diere en vee teen dié siekte moet laat inent. Hy moedig boere wat vermoed dat die virus onder hul vee voorkom, aan om spoedig op te tree en met die staatsveearts en die Rooivleisprodusente-organisasie in hul omgewing in aanraking te kom.

“’n Boer sal gou weet as daar fout is en moet vinnig optree ter wille van mense en diere se gesondheid,” aldus Vermeulen.

Mashishi sê hulle het gereelde kontak met gesondheidsowerhede en nog geen menslike gevalle van die siekte is in die Vrystaat aangemeld nie.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.41
-1.2%
Rand - Pond
21.50
-0.6%
Rand - Euro
18.89
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,009.02
-0.4%
Palladium
1,637.70
-0.5%
Goud
1,922.40
-0.3%
Silwer
23.59
-0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot