AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

VSA dalk sonder oordragmielies

Een van die knapste mielie-eindvoorrade in jare staar Amerika in die gesig nadat die verwagte mielie-aanplantings in dié land drasties verlaag is.

Een van die knapste mielie-eindvoorrade in jare staar Amerika én die res van die wêreld in die gesig ná die verwagte Amerikaanse mielie-aanplantings in 2011/’12 drasties met 1,5 miljoen akker (sowat 600 000 ha) verlaag is.

Die Amerikaanse departement van landbou het in sy jongste maandverslag oor die internasionale vraag na en aanbod van landbou-gewasse die verwagte wêreld-eindvoorraad vir mielies skerp met 17,3 miljoen ton verlaag.

Mielieproduksie in Amerika is met 305 miljoen skepels vanaf die vorige maand-vooruitskatting verlaag. Die verwagte Amerikaanse mielie-eindvoorraad is met 35 miljoen skepels verlaag.

Mielieprys bult spiere

Mieliepryse op die wêreldmark én plaaslik het behoorlik spiere gebult ná die nuus bekend gemaak is.

Op Safex was die kontrak vir lewering van wit mielies in Julie 41% duurder as ’n jaar gelede en die kontrak vir die lewering van geel mielies in Julie was 39% duurder as ’n jaar gelede. Die witmieliekontrak was, volgens Graan SA, 6% duurder as ’n maand gelede en die geelmieliekontrak 5% duurder.

China se verwagte mielieverbruik met 8 miljoen en 13 miljoen ton vir onderskeidelik 2010/’11 en 2011/’12 verhoog.

Plaaslike mieliepryse is, afgesien van die internasionale prysseine, waarskynlik verder gesteun deur plaaslike ongunstige oestoestande weens abnormale reën.

21 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.15
+1.1%
Rand - Pond
20.96
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,782.03
+0.6%
Silwer
22.67
+2.1%
Palladium
1,847.72
-0.2%
Platinum
1,005.00
+1.4%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Kom ons kyk wat wag
Ek is opreg met n goeie hart maar kan lekker Hardkoppig wees. Ek aan vaar ook iemand nes hulle is moet nooit iemand verander nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot