AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

VSA gekap oor storting van voedsel

Ameria skroom nie om surplus voedsel onder die dekmantel van humanitêre en Rooi Kruis-hulp in derdewêreldlande te stort nie om sodoende te keer dat hierdie lande in mededinging met hom voedsel produseer nie.

Vir Afrika hou dit ernstige gevolge in, want as hy goedkoop gesubsidieerde kos kan invoer, is daar vir sy regerings min aansporing om na hul eie landbou om te sien.

Só het mnr. Johan Greyling, ondervoorsitter van die Landboubesigheidskamer (LBK), gesê toe hy die Wêreld-Boerekongres in Giza, Egipte, toegespreek het.

Hy het gesê een uit elke drie hektaar grond waarop in Amerika voedsel geproduseer word, is vir die uitvoermark bestem. Die subsidie van $170 miljard wat onlangs weer aan boere daar toegestaan is, gaan produksie verder stimuleer en dit gaan tot steeds laer pryse op die wêreldmarkte lei.

Die landbou is wêreldwyd ontnugter en teleurgesteld dat Amerika sy geldmag gebruik om homself verder ten koste van ander lande te verryk. "Vir die ontwikkelende lande is hierdie baie slegte nuus en beteken dit net verdere armoede."

Mnr. Greyling het met sy terugkeer aan Landbouweekblad gesê die meeste afgevaardigdes op die kongres het te kenne gegee dat pres. George W. Bush soos 'n "cowboy" optree wat die wêreld 'n les wil leer en nie omgee wat billik is of nie.

Hy sê die nuwe voorsitter van die Internasionale Federasie van Landbou-produsente het gesê hoewel die meeste lande nie terreurdade teen Amerika sal pleeg nie, meer dalk bereid sal wees om terroriste te huisves.

'n Kanadese afgevaardigde, mnr. Ed Dejong, het in 'n private gesprek aan mnr. Greyling gesê Amerika moet as die vyand van die wêreld gesien word weens die wyse waarop die land poog om markte en produksie in ander lande te verwring. Hy is gesteun deur 'n mede-afgevaardigde, mnr. Leo Bertoia, wat opgemerk het dat "Amerika met sy hand om jou nek staan, terwyl hy sy been teen jou lig."

Sowat 10 Suid-Afrikaners het die kongres bygewoon.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.07
-0.5%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,253.00
-3.0%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot