AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Vulkaniese as tref Argentynse boere

Van Argentinië se provinsies is tot rampgebiede verklaar weens die vulkaniese as wat die landbou en toerisme teister.

Van Argentinië se provinsies is tot rampgebiede verklaar weens die neerslag van vulkaniese as wat die landbou en toerisme raak.



Luidens ‘n berig op News24.com volg dié stap in drie provinsies nadat die nasionale regering van Argentinië dele van Patagonië ook tot rampgebied verklaar het, weens die invloed wat vulkaniese as op landbou bedrywighede het.

Dié aankondiging sal geraakte boere in staat te stel om belastingvoordele te kry.

Chilli se Caulle-vulkaan se uitbarsting het op 4 Junie 2011 begin, en Argentynse dorpe en stede langs dié grens word deur as bedek. In die omgewing van Villa La Angostura, wat sowat 38km van die vulkaan af geleë is, lê die as al tot 30cm dik.

Probleme vir boere

Die verspreiding van as veroorsaak probleme vir Argentynse boere wie se skaapkuddes se weiding daarmee bedek is. Volgens amptelike syfers het Patagonië meer as twee miljoen skape, waarvan die helfte se weiding tans met as bedek is.

Volgens Chile's National Geology and Mines Service wys satellietfoto’s dat die as wat Donderdag (16 Junie 2011) vrygestel is, in ‘n suid-oostelike rigting tot 1 400km wyd sterk. “Die uitbarstingsproses duur voort en dit is moontlik dat wolk-aktiwiteite weer kan toeneem, wat voorvalle soortgelyk of erger as dit wat reeds plaasgevind het tot gevolg kan hê”.

Ky na ‘n satellietfoto van Nasa oor die vulkaniese as.

Die Argentynse Ministerie van Landbou het Woensdag (15 Junie) die Chubut, Rio Negro en Neuquen-provinsies tot rampgebiede verklaar.

Bron: News24.com

17 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot