AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Vullens haal hoë pryse op veiling

Die  Cape Premier-veiling van jaaroue vullens het op ’n hoë noot afgeskop toe nie minder nie as nege renperde elk vir ’n R1 miljoen of meer opgeveil is.

Die  Cape Premier-veiling van jaaroue vullens het Donderdag (26 Januarie 2012) op ’n hoë noot afgeskop toe nie minder nie as nege renperde elk vir ’n R1 miljoen of meer opgeveil is.


Die veilingomset vir die eerste 150 lotte was sowat R5 miljoen meer as vir die eerste 150 lotte wat verlede jaar opgeveil is. Altesame 150 jaaroue vullens het gister onder die hamer gekom. Die veiling gaan vandag voort met nóg 200 lotte.


Nie eers die verbod op uitvoer weens Afrika-perdesiekte kon die kopers se geesdrif demp nie. Die veiling se omset het gisteraand op R49 725 000 gestaan. 


Altesame 81% van die perde wat die veilingring ingetrippel het, is verkoop.  Die gemiddelde prys wat vir ’n perd betaal is, was R407 582. Die pragperd wat tans voor hardloop in die resies om die hoogste prys, is Magnificent Trip. Afslaer Andrew Miller het die bod op R1,7 miljoen aan Form Bloodstock toegestaan. 


Die verkoper was Highlands Farm-stoetery van Robertson.  Magnificent Trip kom uit die bekende Trippi (VSA)-bloedlyn.


 Die gholflegende Gary Player, wat al meer as 55 jaar in die perdebedryf is, het die veiling geopen. Dit is deur kopers van minstens 15 lande bygewoon.


“Julle is dapper om vandag hier te kom perde koop. Ons besef julle kan nie uitvoer nie, maar ek glo ons sal al heelwat veld gewen het met uitvoer wanneer die babas wat julle vandag hier koop wasdom bereik.”


Hy het ’n beroep op die oorsese kopers gedoen om die plaaslike perdebedryf te ondersteun.


“Ons is ’n klein landjie, ons is die onderdrukte (underdog), ons is die tippie van Afrika, maar ons is ’n vasberade en taai nasie. Aan ons oorsese besoekers: Ons het julle hulp nodig. Julle is die groot nasies van die wêreld, en ons is jul kliënte wat julle ondersteun het deur jul hingste en merries te koop. Al wat ons vra, is dat julle wederkerig handel en ons ook ondersteun.”


Die veiling is deur die Wes-Kaapse regering geborg.


“Hierdie geleentheid is darem nie net ’n perdeveiling nie. Ons skep baie werk en lok baie toeriste in ons bedryf. Dit is ’n noodsaaklike bestanddeel vir ons land, Suid-Afrika,” het Player gesê.


Player het die veiling as “baie spesiaal” beskryf. “Ek het al baie veilings regoor die wêreld bygewoon, maar was nog nooit op ’n veiling wat beter georganiseer is as hierdie een nie.”


27 Januarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot