AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vyf aangekeer ná plaasmoorde in Vrystaat

Die spoedige optrede deur die Vrystaatse polisie ná die vlaag van moorde het lof van die slagoffers se naasbestaandes ontlok.

Vyf verdagtes tussen die ouderdom van 19 en 25 jaar het in die hof verskyn ná hulle inhegtenisneming binne enkele dae ná die voorvalle.

In die geval van die die 68-jarige mev. Martie Bester, wie se verbrande lyk op die plaas Elfbloem in die distrik Theunissen aangetref is, word twee inwoners van die dorp aangehou. Die polisie het ook eiendom wat op die plaas gebuit is, gevind.

Inligting van die gemeenskap het ook gelei tot die spoedige inhegtenisneming van drie mans ná die skietdood van mnr. Toon Swanepoel en sy vrou, Rienie, in die Bainsvlei-gebied, wes van Bloemfontein.

Lt.-genl. Simon Mpempe, Vrystaatse polisiekommissaris, het die plaasgemeenskap geloof vir die samewerking met sy lede tydens die ondersoek.

Mnr. Tommie Esterhuyse, voorsitter van Vrystaat Landbou se komitee vir wet en orde, sê egter die polisie moet meer doen om landelike veiligheid te verseker. Hy sê die plaasgemeenskap moet beskerm word omdat hulle sagte teikens is.

Esterhuyse het hom op landbougemeenskappe beroep om hulself te beveilig en meer paraat te wees om voedselsekerheid te verseker.

“Die polisie moet eerder pro-aktief optree deur sy sigbare polisiëring in landelike gebiede te verbeter.” Esterhuyse het ook sy kommer uitgespreek dat veiligheidsoptrede deur boere kan aanleiding gee dat hulle reg en geregtigheid in eie hande neem. “In baie gevalle moet die boere patrollies eiehandig onderneem, omdat die polisie nie beskikbaar is om hulle te vergesel nie,” sê hy.

Mnr. Henk Vermeulen, hoofbestuurder van Vrystaat Landbou, sê landelike veiligheid is ’n probleem wat jaarliks ’n al hoe groter uitdaging stel. “Hierdie uitdaging moet al hoe meer op nuwe maniere en vanuit ander hoeke benader word.”

Vermeulen sê VL se landelike veiligheidsplan berus op pro- en re-aktiewe optrede van sy ledestrukture. “Dit beteken dat mense in die landelike gebiede betrokke moet raak. Ons repekteer mense se keuse indien hulle verkies om nie aan VL se strukture deel te neem nie.” sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot