AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9862,8
194,80
CORN
06 Feb
-
4613
113,00
SOYA
06 Feb
-
9410
130,00
SUNS
06 Feb
-
11080
-15,00
WEAT
06 Feb
-
6761
60,00
WMAZ
06 Feb
-
4368
68,00
YMAZ
06 Feb
-
4444
54,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Vyf mans aangekeer ná plaasaanval

Vyf mans is aangekeer ná ’n voormalige Boer van die Jaar en sy vrou verlede maand op hul plaas naby Kirkwood aangeval is.

Vyf mans is aangekeer ná ’n voormalige Boer van die Jaar en sy vrou verlede maand op hul plaas naby Uitenhage aangeval is.


Mnr. Eardley Rudman sê hulle is baie dankbaar dat dié groep in hegtenis geneem is. Hulle verskyn Maandag  (12 Desember 2011) in die landdroshof op Kirkwood.


Rudman sê die man wat vermoedelik sy 66-jarige pa, Arthur, in die aanval geskiet het, is glo al in verband met ’n motorkaping aangekeer. Hy sê ’n private speurder is gehuur om die Polisie by te staan met die ondersoek om die mans op te spoor. ’n Sewende verdagte sal moontlik binnekort in hegtenis geneem word.


Die hulp van ’n speurder wat daarin spesialiseer om gesteelde selfone op te spoor, is ingeroep omdat die aanvallers Rudman se vrou, Trinette, se selfoon gesteel het.


Nog ‘n rooftog

“Die polisie weet al ’n paar weke lank waar die groep hom bevind het. Hulle het net vir die aangewese tyd gewag om toe te slaan. En hul tydsberekening was in die kol, want die mans was glo besig om hul volgende rooftog te beplan toe hulle gevang is,” vertel Rudman. Verskeie lede van die groep kan glo met ander misdade verbind word.


Rudman sê die koeël van sy pa se skietwond is nie verwyder nie. “Hy is in die heup geskiet, maar die koeël het in sy onderlyf naby sy stuitjie gaan sit, en dit is te diep om te verwyder. Hy is party dae maar nog styf en stram, maar hy en my ma vorder goed ná die aanval.”


Klik hier om te die Rudmans se getuienis oor dié plaasaanval te lees.


12 Desember 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
-1.0%
Rand - Pond
21.23
-0.9%
Rand - Euro
18.94
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
970.22
-0.4%
Palladium
1,602.19
-1.8%
Goud
1,866.74
-0.2%
Silwer
22.24
-0.5%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
73,489
-0.8%
Alle aandele
79,583
-0.8%
Hulpbronne 10
74,088
-1.5%
Industriële 25
103,121
-0.3%
Finansiële 15
16,377
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil saam stap swem klim toer. Ek lewe onder die sterre, kamp voltyds, gereed om die pad te vat..
Eks positive intresant. goeie geselskap. hou van reen en sonskyn. werk hard . speel lekker. slaap in. kamp altyd. vuur en dans. net fun.
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot