AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vyf ‘polisielede’ val vroue op plaas aan

Vyf mans in polisieklere het drie vroue op hul plaas buite Bothaville aangeval.

Me. Adri Conradie (66), haar suster, Esther Fourie (57), dié se dogter, Hester, en haar kinders, Erica (9) en Cobus (4), is Vrydagaand in hul plaashuis deur vyf mans in polisieklere aangeval.

Alet van der Walt skryf op Netwerk24 oor dié plaasaanval nadat sy met die vroue op die plaas Oorwin, 15 km van Bothaville, gesels het.

Volgens Conradie het 'n groep mans Vrydag op die plaas aangekom en gesê hulle wil vleis koop. Sy het haar honde toegemaak en hulle weggewys omdat sy nie vleis verkoop nie. Een van die mans het rooi tekkies aangehad.

Teen skemeraand het ’n bakkie met “polisiemanne” buite die plaasopstal stilgehou. Hulle het by 'n deur ingebars en gesê hulle is van die polisie en ondersoek 'n klag van dwelmbesit. Conradie sê een van die mans het rooi tekkies aangehad, soos die een wat vroeër die dag wou vleis koop. Toe het sy besef die mans is rowers.

Die mans het in 'n stadium vuurwapens oorgehaal en wou die vroue skiet, maar het geld, selfone en 'n vuurwapen geroof. Die vroue is met kabelbinders vasgemaak en in 'n kamer toegesluit en die rowers het toe die hasepad gekies.

Die polisie het reeds twee mans in verband met die voorval aangekeer, ook die "polisielid" met die rooi tekkies.

Lees die volledige berig hier.

* Vrystaat Landbou sê die aanval laat die vraag ontstaan in hoeverre sekere polisiebeamptes wel betrokke is by plaasaanvalle en/of ernstige geweldsmisdade op landbougrond, wat moontlik ook uit ander provinsies opereer. Lees Vrystaat Landbou se verklaring.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.4%
Rand - Pond
20.12
-0.1%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,705.01
-0.5%
Silwer
20.45
-1.0%
Palladium
2,270.02
+0.4%
Platinum
932.63
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,100
-0.5%
Alle aandele
65,480
-0.5%
Hulpbronne 10
62,834
-0.7%
Industriële 25
79,508
-0.7%
Finansiële 15
14,003
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot