AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vyfjaarplan 'om navorsing reg te ruk'

Die Portefeuljekomitee vir Landbou en Grondsake gaan gesprekvoering oor landbounavorsing in die parlement aanmoedig in 'n poging om oplossings vir probleme te bespoedig.

Die komitee het die agteruitgang in landbounavorsing en die verlies aan wetenskaplikes in 'n departementele inligtingsessie uitgesonder as 'n probleemgebied wat kommer wek.

Mnr. Neo Masithela, voorsitter van die komitee, sê die Ministeries van Landbou, Finansies en Kuns, Kultuur, Wetenskap en Tegnologie sal by die gesprekke betrek word.

Die komitee is deur dr. Nthoana Tau-Mzamane, president van die Landbounavorsingsraad (LNR) oor die probleme en uitdagings binne die raad ingelig. Sy sê 'n geldgebrek veroorsaak dat die LNR nie sy navorsingsvermoë kan handhaaf nie omdat te veel navorsers groener weivelde soek.

Mnr. Masithela sê baie navorsers wat die diens verlaat, is ouer as 50 en nuwe toetreders het 'n gebrek aan kundigheid en ervaring. "Die verlies aan navorsers is 'n verlies vir die hele land," het hy gesê.

Hy is bekommerd, maar bemoedig deur die planne wat die Departement van Landbou met die samewerking van ander staatsdepartemente beraam. Hy het verwys na meer as 20 beurse wat die departement jaarliks beskibaar stel vir die opleiding van jong wetenskaplikes.

Me. Njabulo Nduli, adjunk-direkteur-generaal van die departement, het gesê 'n strategie vir navorsing en ontwikkeling wat tussen die onderskeie staatsdepartemente opgestel is, maak voorsiening vir 'n vyfjaarplan om navorsing reg te ruk. Op 'n onlangse vergadering is ooreengekom dat landbounavorsing oor die volgende drie jaar in die implementering van die strategie voorrang sal geniet.

Sy sê daar is besluit op beleggings in landbounavorsing. Baie van die probleme spruit daaruit dat net 0,7 % van die bruto binnelandse produk in die land aan navorsing bestee word, terwyl dit in Australië 3 % tot 4 % is.

16 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot