AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

W

Internasionale koringvoorrade kan vanjaar tot 22,6 miljoen ton daal - die laagste sedert 1995/96. Hierdie lae voorrade kan meebring dat klimaatstoestande in die vier vernaamste koringuitvoerlande in die volgende twaalf maande 'n groot rol speel in die bepaling van internasionale en plaaslike koringpryse.

Só sê mnr. Wessel Lemmer van die Wes-Kaapse Departement van Landbou op Elsenburg in sy markkommentaar vir die week tot 15 Augustus.

Omdat internasionale toestande die Suid-Afrikaanse koringpryse beïnvloed, moet die plaaslike bedryf kennis neem van wat in ander lande en veral koringuitvoerlande gebeur.

Weerstoestande wêreldwyd moet in die volgende twaalf maande verbeter om die aanbod van koring weer in pas te bring met die vraag. Volgens Amerika se departement van landbou gaan dié land die laagste koringoes in drie dekades hê. 'n Daling van 8 miljoen ton in wêreldvoorrade word deur die departement voorsien.

Australië het die vroeë fase van die El Niño-weerverskynsel ingegaan. Tensy dit binnekort reën behoort dié verskynsel se ongunstige invloed groter te wees as in 1997. Projeksies van die land se huidige koringoes is met 6,9 miljoen ton tot 17,1 miljoen ton verminder. Die eerste skatting in Maart was 24 miljoen ton.

Swak groeitoestande in Kanada het daartoe gelei dat uitvoerbare voorrade (produksie en eindvoorraad) waarskynlik met 6 miljoen ton gaan afneem teenoor die vorige jaar. Uitvoer uit dié land word op 12 miljoen ton beraam - die laagste vlakke in 28 jaar.

Weens die vier vernaamste uitvoerlande (Amerika, Australië, Kanada en Argentinië) se laer produksie kan hul uitvoer met tot 10 miljoen ton daal. Dit is gelykstaande aan 10 % van die wêreldhandel in koring. Uitvoer uit die Europese Unie (EU) en nie-tradisionele uitvoerlande kan die invloed wat 'n daling op wêreldpryse kan hê, verminder.

Omdat Amerika, Australië, Kanada en Argentinië die belangrikste voorsieners van top-maalkoring is, het HRW-koring se vry-aan-boord-Golfprys met sowat $30/ton die afgelope 60 dae gestyg. Dit het tot 'n groter prysverskil tussen koring uit dié lande en die laer gehalte koring uit die EU en ander nie-tradisionele lande gelei.

23 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.19
+0.1%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.8%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,724.47
+1.5%
Silwer
21.08
+1.8%
Palladium
2,325.50
+4.5%
Platinum
933.50
+3.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot