AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

W

Die Internasionale Federasie van Landbou-produsente (IFAP) wil die landbou 'n groter prioriteit op internasionale ontwikkelingsagendas maak.

Mnr. Gerard Doornbos, president van IFAP, het in sy openingsrede op dié organisasie se onlangse Wêreld-Boerekongres in Gizah, Egipte, gesê die landbou is die hoeksteen waarop volhoubare ontwikkeling wêreldwyd gebou moet word.

Dit is egter sy ervaring dat die IFAP hard moet werk om te verseker dat boere se belange deur internasionale instellings in ag geneem word. Hy vind dit onverstaanbaar dat die landbou nie 'n groot prioriteit is in die Verenigde Nasies se Millennium-deklarasie, waarin lidstate hulself verbind om armoede en hongersnood teen 2015 wêreldwyd te halveer nie.

Min vordering is die afgelope vyf jaar gemaak om hierdie doelwit te bereik, terwyl die landbou ál minder geld van ontwikkelingsagentskappe en nasionale regerings kry.

Sy ervaring is dat regerings baie verklarings maak by internasionale geleenthede, maar dikwels van hul ondermings vergeet sodra hulle terug is in hul eie lande.

"Daar is 'n gebrek aan politieke wil en genoegsame finansiële hulpbronne om dié ondernemings te rugsteun. Ons het nie méér groot internasionale konferensies nodig vir regerings om voedsel- en armoedeprobleme op te los nie — regerings moet net die ondernemings uitvoer waartoe hulle hul verbind het," sê mnr. Doornbos.

Dieselfde probleem word ook by internasionale agentskappe soos die Wêreldbank aangetref.

"Hoe kan die Wêreldbank voorgee dat hy armoede — waarvan 75 % in plattelandse gebiede is — wil uitwis as hy net 8 % van sy lenings aan die landbou gee? Hoe kan nasionale regerings in ontwikkelende lande hoop om armoede uit te skakel, as baie nie eers 'n nasionale beleid vir landbou het of 'n betekenisvolle deel van hul nasionale begroting aan landbou-ontwikkeling toeken nie?", wil mnr. Doornbos weet.

Hy sê boere-organisasies moet versterk en as vennote in ontwikkeling betrek word. Nasionale regerings moet 'n bestendige ekonomiese en politieke raamwerk en goeie infrastruktuur verseker. Markkragte en private handelaars alleen sal nie verskeie voordele wat 'n gemeenskap tereg van sy landbousektor verwag, voorsien nie.

Boere het markgeleenthede en 'n meer gelyke speelveld in internasionale handel nodig.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-1.1%
Rand - Pond
19.93
-2.6%
Rand - Euro
17.63
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,658.37
-0.1%
Silwer
18.73
-0.9%
Palladium
2,216.01
+3.0%
Platinum
864.81
-0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot