AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9345
5,00
CORN
29 Sep
-
4777
0,00
SOYA
29 Sep
-
9428,4
67,40
SUNS
29 Sep
-
10162
188,00
WEAT
29 Sep
-
7103
32,00
WMAZ
29 Sep
-
4870,2
-11,80
YMAZ
29 Sep
-
4732
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Waak teen nuwe graanplae

Die herfskommandowurm is nie die enigste bedreiging vir plaaslike graanoeste nie.

Buiten die herfskommandowurm wat reeds vanjaar in Suider- Afrika verwoesting gesaai het, is twee ander migrerende siektes en plae ook suidwaarts op pad.

Dr. Marinda Visser, bestuurder van Graan SA se Navorsing en Beleidsentrum, het op ’n Agbiz Grain-simposium gewaarsku teen veral MLND (dodelike mielie-afsterwingsiekte) en rooi sprinkane. MLND, wat ’n mielie-oes heeltemal kan uitwis, baan sy weg uit Oos-Afrika en kom reeds in Tanzanië voor.

Dis ’n kombinasie van twee virusse, waarvan een (soos die mosaïekvirus) reeds by suikerriet in Suid-Afrika voorkom. “Dit sal ’n ramp wees as die ander een ook hier uitkom. Dit is ’n verskriklike virussiekte wat niemand in sy land wil sien nie.”

’n Opname is tans onderweg oor watter virusse reeds in Suid- Afrika voorkom en uit watter rigting MLND die grootste bedreiging sal wees, byvoorbeeld in suikerproduserende gebiede waar ook mielies geplant word. Daar was uitbrekings van rooi sprinkane in Zambië en Mosambiek. Swerms van tot 40 miljoen sprinkane kan mielielande totaal vernietig.

Kommunikasie

Visser sê een van die probleme is gebrekkige kommunikasie tussen Afrikalande. Volgens internasionale ooreenkomste moet lande mekaar waarsku oor die voorkoms van nuwe siektes en plae, maar dit gebeur nie.

“Die herfskommandowurm is al in Januarie 2014 in Wes-Afrika bespeur en as daar ’n vroeë waarskuwing was, sou die verwoesting in Suider-Afrika baie minder gewees het. Tot vandag het geen land in Wes-Afrika nog amptelik die voorkoms daarvan verklaar nie.”

Sy sê dit beteken Suid-Afrika, aan die suidpunt van die vasteland, is op homself aangewese om die moontlikheid te monitor dat hierdie plae die land kan bereik.

Ander ernstige plae wat Afrika nog nie bereik het nie waaroor daar kommer heers, is Khapra-kewers wat bestand is teen insekdoders, en ’n Amerikaanse wortelwurm by mielies (Western corm root worm) wat Europa uit Amerika bereik het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
-0.9%
Rand - Pond
19.41
+0.1%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,647.29
-0.8%
Silwer
18.63
-1.4%
Palladium
2,139.91
-0.5%
Platinum
849.50
-2.0%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,427
-1.7%
Alle aandele
62,815
-1.6%
Hulpbronne 10
57,368
-0.9%
Industriële 25
77,205
-1.7%
Finansiële 15
13,738
-2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot