AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9016
-76,00
CORN
04 Okt
-
4807
-79,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

KYK! Waarde van vars produkte, vryemarkstelsel tuimel saam met markte

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Piesangs het binne 48 uur oor die Kerstyd op Durban se varsproduktemark gevrot. Temperature in die rypmaakkamers het tot by 26°C gestyg oor die langnaweek, wat groot verliese meegebring het. In baie gevalle het agentskappe die verliese self gedra en die produsente uitbetaal. Foto: Verskaf
Piesangs het binne 48 uur oor die Kerstyd op Durban se varsproduktemark gevrot. Temperature in die rypmaakkamers het tot by 26°C gestyg oor die langnaweek, wat groot verliese meegebring het. In baie gevalle het agentskappe die verliese self gedra en die produsente uitbetaal. Foto: Verskaf

Reeds sewe jaar kla markagente en produsente oor die gebrekkige toestand van die verkoelingstelsel by die Durban-varsproduktemark. Hierdie stelsel is die ruggraat van die Durban-mark se verkoopsvloere en verseker dat produkte se raklewe verleng word en dat dit langer vars bly in Durban se warm en humiede toestande. Die koelkamers en rypmaakkamers waarin bederfbare produkte gehou word en piesangs ryp gemaak word se onderhoud is so ver agter dat piesangs nie meer voldoende rypgemaak kan word nie en die koueketting van vrugte verbreek word.

Wanneer hierdie stelsel nie funksioneel is nie, kan die vryemarkstelsel nie behoorlik funksioneer nie, sê mnr. Deon van Zyl, handelshoof van Grow Markagentskap. Dit is kommerwekkend, want die mark is waar die prys vir vars produkte vasgestel word en bepaal dus produsente se verdienste.

Hierdie kwessies strek egter verder as net Durban. Landbouweekblad berig al vir die afgelope sewe jaar oor die haglike toestand van die Tshwane-varsproduktemark. In Johannesburg is die verkoeling-infrastruktuur en -tegnologie so verouderd dat instandhouding bykans onmoontlik raak. Boonop is betroubare elektrisiteitstoevoer ook ’n probleem. Die gesamentlike verkope op die markte van Tshwane, Durban en Johannesburg verteenwoordig 60% tot 70% van die totale volume en waarde van wat landwyd op varsproduktemarkte verhandel word. Indien hierdie drie markte dus ondoeltreffend is, het dit ’n wesenlike uitwerking op die nasionale gemiddelde prys van alle vars produkte.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.54
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+1.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,709.03
+0.5%
Silwer
20.88
+0.8%
Palladium
2,280.69
+2.5%
Platinum
911.38
+0.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,319
+2.5%
Alle aandele
65,812
+2.5%
Hulpbronne 10
63,742
+3.4%
Industriële 25
79,509
+2.6%
Finansiële 15
13,999
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot